More almal September maand jou lekke ding geniet julle dag vrede
Goeiemôre mense! EK…
Goeiemôre mense! ![]()
EK gaan nou my 2de koffie maak. Geniet julle dag!
👋 Môre sê Kampforum
Dis klein Sterdag, wat gaan jy braai 🔥🥩🥃 ?
Geniet jou dag.
Goeiemôre! Ek het darem…
Goeiemôre! Ek het darem nou al my prioriteit eposse en take agter die rug en kan die res van die dag rustiger aanpak. Dit help om vroeg te begin ![]()
Lekker dag vir almal!
👋 Môre sê Kampforum
Hoop julle het gisteraand lekker gebraai.
Geniet nou jou dag verder voluit.
Goeiemôre almal! Geniet die…
Goeiemôre almal! Geniet die naweek. ![]()
👋 Môre sê Kampforum
Lekker braai. 🔥🥩🥃
Julle moet die Vrydag geniet.
Goeie môre almal. Ja, ook…
Goeie môre almal. Ja, ook aan daai wat nie gegroet wil wees nie.
Stap toe mos hier verby en dog toe maar ek sal kom opcheck of almal nog olraaaait is en hulle gedra?![]()
![]()
Goeie môre Kampforum lede,…
Goeie môre Kampforum lede, al is die draad nie so "vreeslik gewild" onder almal nie, sê ek maar net.
Hier is dit dig bewolk, die weer wys sonskyn?
Ons vertrek 1 Oktober na Weesgerus vir ses nagte, ek het die laaste staanplek gekry, 3G. (Dit is nie sein sterkte nie, maar die staanplek no.)
👋 Môre sê Kampforum
Dit is nogals koel hier in Pretoria.
Gaan lekker kuier môre by my dogter hulle skoonseun het sy Honneurs by UNISA gekry.

Geniet die res van jou Saterdag.
Seer boude
Goeiemôre.
Ek kon darem vanoggend 70km ry en voel nou moeg en honger.
Willem, sê vir jou skoonseun…
Willem, sê vir jou skoonseun ek sê baie geluk ![]()
Baie geluk vir jou skoonseun…
Baie geluk vir jou skoonseun Willem.
Goeie môre vriende, heerlike…
Goeie môre vriende, heerlike dag vir almal, hier is dit 'n lekker lente dag. Sonskyn en geen wind.
Wie vandag terug ry van waar ook al, ry veilig.
👋 Môre sê Kampforum
Gaan na kerk by my dogter hulle eet.
Julle moet dié Sondag voluit geniet.





👋 Môre sê Kampforum
Voel ook lekker koel hier by ons.
Julle moet die Maandag geniet.