Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Voorwêreld Oktober 2026 saam gesels neef Herman -1 minute ago
Sterkte Verskoning Geert -43 minutes ago
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Tesla as sleep voertuig Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Geert, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago

September - 2021 lente, kom groet en drink koffie

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

More almal September maand jou lekke ding geniet julle dag vrede

Centurion

Voortrekker

Wed, 15/09/2021 - 07:53

Goeiemôre!   Ek het darem nou al my prioriteit eposse en take agter die rug en kan die res van die dag rustiger aanpak.  Dit help om vroeg te begin smiley

Lekker dag vir almal!

0

Goeie môre almal.  Ja, ook aan daai wat nie gegroet wil wees nie. 

Stap toe mos hier verby en dog toe maar ek sal kom opcheck of almal nog olraaaait is en hulle gedra?laughlaugh

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 18/09/2021 - 08:58

Goeie môre Kampforum lede, al is die draad nie so "vreeslik gewild" onder almal nie, sê ek maar net.

Hier is dit dig bewolk, die weer wys sonskyn?

Ons vertrek 1 Oktober na Weesgerus vir ses nagte, ek het die laaste staanplek gekry, 3G. (Dit is nie sein sterkte nie, maar die staanplek no.)

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 18/09/2021 - 09:19

Dit is nogals koel hier in Pretoria.

Gaan lekker kuier môre by my dogter hulle skoonseun het sy Honneurs by UNISA gekry.

.

Geniet die res van jou Saterdag.

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 18/09/2021 - 09:36

Goeiemôre.

Ek kon darem vanoggend 70km ry en voel nou moeg en honger.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus