Kyk die ouderdom kan mos maar 'n mens lelik verineweerd laat lyk, amper soos 'n sinklplaat pad, soos mens bietjie ouer raak.
Nou weet ek ook die dames het maar altyd 'n groot probleem met die plooie so om die oge, die voorkop en ook hier by die nek rond. Kyk mans kry mos nie plooie nie net lag kepies en karakter trekke?
Plastiese snykunde is ok maar 'n duur storietjie, maar ek het met jare se navorsing en met 'n indringende in diepte studie [wat ek persoonlik "Hands on" voltooi het, 'n baie goedkoper manier gevind wat wondere verrig!
Die ouer dames moet maar sonder 'n bra loop, die swaartekrag trek dan al die velle van die gesig en nek mooi styf, en daar is geen plooi meer te siene nie!
Ek weet julle dames sal dit baie waardeer, dat ek soveel moeite met die studie gedoen het!
Nee wat Voorie ek doen dit…
Nee wat Voorie ek doen dit gratis, vir die liefde van die saak!
Kyk ek was mos al die jare ñ ginkoloog, nou beoefen ek dit maar net as n stokperdjie!
Dankie Arie. Nou kan al…
Dankie Arie. Nou kan al die volwasse dames sommer hulle bra's verbrand. Maar wat moet hulle doen om die swaartekrag wat alles so aftrek, weg te steek? ![]()
So groot lekker los T shirt?…
So groot lekker los T shirt?
Magties man (sorry, vrou) moet ek dan nou aan alles dink?
Ai Freda, nou laat jy my…
Ai Freda, nou laat jy my terug verlang na die 60 of 70 tiger jare.
Daai tyd toe die dametjies so begin in opstand kom oor die "ingehoktgeid of in gebindgeid" met die bra ding. Hulle het mos so in hul massas opgeruk, hul bras afgepluk en op n hoop gegooi en verbrand!
Daai jare het seker 60% van die jong dames so lekker los sonder daai ingeperkte gevoel rond gestap.
Ai dit was mooi!!!! Baie makliker gewees om die natuur te bewonder!
Ai, ou Arie, jy laat my nou…
Ai, ou Arie, jy laat my nou ook terugverlang na daardie jare. Die jare sonder plooie en geen swaartekrag probleme.
Ek glo jy het die dames in hul ongebondenheid met eerbaarlikheid ondersteun en waardeer.
Swaartekrag
Eish swaartekrag is ding wat niemand vryspring nie bo of onder eish
Netso Arie
Dit is goed vir die gesondheid ook. En sommer baie meer ontspannend. Nou gaan my man darm bly wees want brah's is ongelooflik duur deesdae.
Het die vir my vrou gewys en…
Het die vir my vrou gewys en ons sit en kag te lekker.
Mooi man Arie, nou kan ons geld op bra's spaar en meer kamp.
Sit en wonder ek of…
Sit en wonder ek of dieselfde dalk kan werk vir Ooms met groot boep-pense?
As mens nou sê hulle kan van daardie boep ontslae raak as hulle toelaat dat swaartekrag sy werk doen en nou maar ophou met onderbroeke dra?
Sulke lekker groot los baggie pants soos die wat mens in Hawai dra?
Ai tog, kry ek nou n…
Ai tog, kry ek nou n prentjie in my kop wat my naar maak!
My wêreld, Gryswater, dis…
My wêreld, Gryswater, dis nou 'n puik idee van jou. Ek wonder net of die baggie pants lank genoeg gaan wees....
Stem Freda. Vanilla Ice …
Stem Freda. Vanilla Ice (rapper) broeke sal dalk beter werk.

Arrie, vandag in 2017 kan…
Arrie, vandag in 2017 kan ons die gevolge sien van al daai mooi dametjies wat in die jare 60 en 70 so onverantwoordelik was en al hulle bra's gebrand het!!
Hulle moet alternatiewe planne maak om die outjies naby te hou aan die lyf.
Onverantwoordelik se ek jou!!
Ai, hoe lekker lag Petra en…
Ai, hoe lekker lag Petra en ek nou!!!!!!
Frikadel, daai is van onder…
Frikadel, daai is van onder die arms vas kleip ![]()
Die manne het daai gravitasie voor deel met die boep wat die velle lekker styf trek.





Dit maak sin Arie - jy gaan…
Dit maak sin Arie - jy gaan miljoene maak!