Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘ Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -9 minutes ago
๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘ Forum Herstel en terugvoering Gryswater -13 minutes ago
Lyk na heel aangename oord Umfula Geert -29 minutes ago
rondsoek vir diesel ??? Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -34 minutes ago
Skerm skoot Oktober 2026 saam gesels Johann L -2 hours ago
App beskikbaar Oktober 2026 saam gesels Johann L -2 hours ago

Youtube - Kruger Wild Kyk Video's

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek gaan hier Youtube video's plaas.

Kom plaas julle ook asb.

video
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 23/07/2022 - 15:31

Mooi klomp kleintjies.

Die met die stert se punte wat so wit is, is dit die reune om verskil dit ?

video
0
Brits

Wessel Strydom

Sat, 23/07/2022 - 19:02

...wat het in daai olifantjie se kop aangegaan. 9of dalk het iets in sy slurpie vasgesit wat kielie.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 04/08/2022 - 12:59

Dankie Willem  -  dis 'n pragtige video van 'n vrolike klompie wildehonde met kleintjies daarby !

0
Brits

Wessel Strydom

Thu, 04/08/2022 - 19:41

Naand Willem

......ek hoop vir 'n paar dinge, soos goeie sitplekoortreksels, dat ek nie dan 'n woonwa op sleep het nie, en dat daar geen voertuie agter my is nie.

Dit is mooi, maar ek verkies olifante op so 'n 50m afstand en verder van my af, en nie voor my in die pad nie..

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 04/08/2022 - 21:30

Wessel, ek het die ding terug gedraai om weer na daai voertuig voor hulle te kyk en in my gedagtes was dit seker dat ek eerder sal omdraai om dan 'n oop pad voor jy kan sien.  Ook mar 'n bang gat vir daai grotes. ๐Ÿ˜๐Ÿ˜

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus