Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.
Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

Daar is aan my n stand nr…
Daar is aan my n stand nr. toe gewys. Toe ek gister bespreek en betaal het het ek Nr. 15 gekry as n staanplek.
Sit my ook op! Ek het…
Sit my ook op! Ek het sommer klaar bespreek.
1 x adult ![]()
Ek dink my naam moet ook…
Ek dink my naam moet ook maar op
Lekkerrr ![]()
Daar is aan my n stand nr…
Daar is aan my n stand nr. toe gewys.
Ek het nie 'n nommerchie gekry nie
Wonder ek of Speknek ook na…
Wonder ek of Speknek ook na die saamtrek toe gaan kom? Hynis baie stil hier oppie afrikaanse forum.
Kom ons belowe hom 'n faait,…
Kom ons belowe hom 'n faait, dan sal hy kom??
Dassie, hy is rof, steek net…
Dassie, hy is rof, steek net daai groot oge uit as daar 'n faait is?
Het iemand gese…
Het iemand gese faaaaaiiiiittt?
Ek watch julle met myse groot oge.
Dassie, sien jy nou wie is…
Dassie, sien jy nou wie is Speknek? Hy "spy" op ons, jy dink hy is weg maar daai oë van hom mis niks! Wanneer jy dit die minste verwag, verskyn hy soos 'n skim. Faaaaaiiiitt is sy speciality, maar waar ek en jy dit sal doen met 'n hele hoofstuk, sê hy net een sin. He-he-he, hy krap die mense lekker om, ek kan my 'n papie lag!
Groot G, is jy seker jy sien kans vir die span by Mabalingwe? Jy gaan "guts" nodig hê daar my maat. Gelukkig dat jy so 'n vredeliewende geaardheid het....
Ek weet nou nie mooi of…
Ek weet nou nie mooi of speknek moet gaan saam kamp nie - hy gaan die kinders bang maam met daai oge.
Nee, Voories, los eerder vir…
Nee, Voories, los eerder vir Speknek by die huis. Kyk, hy het net kom kyk of hier nie 'n faaaiiitt is op die draad nie, hy weet nog nie van die saamtrek nie. You know mos, don't wake up the sleeping dogs. Netnou tree hy oneerbaarlik op by Mabalingwe en begin 'n faaaaiiitt as Segekok iemand 'n naam noem en dan word julle almal daar verban en die Moslem was nie eers daar om te blameer nie en ek wil ook nie hê die kaboutertjies moet bang word nie en hy kan ook nie Ingels praat met Warren nie.





Want that I klap them?…
It is resolved Warren. Booked and Paid.
Het hulle nou vir ons 'n spasie toegestaan en dan first come first serve? Waar is die saamtrek meester? Wilsur!?