Eendag besoek n Buik spreker (ventriloquest) Australie waar hy op toer is .Terwyk hy daar is besluit hy om n plaas in die buitewyke te gaan besoek .Stop by die plaashuis en boer en sy skaaphond kom hom tegemoet .Net daar besluit hy om die boer n poets te bak .Hello Lassie se hy en hoe hou jy van die plaas lewe? .Die hond antwoord Baie lekker dankie die boer gee my lekker kos en ek ry agter op die bakkie as ons skape gaan tel .Mooi so se die buikspreker die boer se mond hang oop maar hy se niks .Op pad na die huis loop hulle verby n perd wat daat staan .Ohhhh hello se die buikspreker vir die perd en hoe geniet jy die plaas lewe hier .Antwoord die perd dis regtig baie lekker hier ek word elke dag geborskam en eet lekker hawer en gars .Weer kyk die boer versgtom na sy perd maar se niks .Om die draai loop hulle in n trop skape vas nog voor die buikspreker iets kan se ,se die boer Boetie moet nie met die skape praat nie hulle is almal n klomp leunaars
Australie
Johann L ek wou nog altyd in Aus gaan kuier het maar nou dat jy noem wat hulle van n"true" Ausie se is ek te bang om te gaan .Hulle se mos n 'survival kit" in Aus is n stel "gum boots" en n reenjas ,Ek weet jy sit die skape se voete in die "gum boots" maar het geen idee waarvoor die reenjas is nie ![]()
Ja shame, die ou boer moes…
Ja shame, die ou boer moes seker die skapies baie afgeskeep het.
Ek stem saam met Wilsur. …
Ek stem saam met Wilsur. Dit kan groot sports wees om buikspraak te kan doen. He-he, dink net aan al die moontlikhede. ![]()





Hehe Dassie, so ou kan…
Hehe Dassie, so ou kan vinnig dink, ons weet mos wat word van die "true Aussies" gesê ?