Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert dit is slegs om… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -1 hour ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -2 hours ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -2 hours ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -3 hours ago

Ventriloquest

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Eendag besoek n Buik spreker (ventriloquest) Australie waar hy op toer is .Terwyk hy daar is besluit hy om n plaas in die buitewyke te gaan besoek .Stop by die plaashuis en boer en sy skaaphond kom hom tegemoet .Net daar besluit hy om die boer n poets te bak .Hello Lassie se hy en hoe hou jy van die plaas lewe? .Die hond  antwoord Baie lekker dankie die boer gee my lekker kos en ek ry agter op die bakkie as ons skape gaan tel .Mooi so se die buikspreker die boer se mond hang oop maar hy se niks .Op pad na die huis loop hulle verby n perd wat daat staan .Ohhhh hello se die buikspreker vir die perd en hoe geniet jy die plaas lewe hier .Antwoord die perd  dis regtig baie lekker hier ek word elke dag geborskam en eet lekker hawer en gars .Weer kyk die boer versgtom na sy perd maar se niks .Om die draai loop hulle in n trop skape vas nog voor die buikspreker iets kan se ,se die boer Boetie moet nie met die skape praat nie hulle is almal n klomp leunaars

Johann L ek wou nog altyd in Aus gaan kuier het maar nou dat jy noem wat hulle van n"true" Ausie se is ek te bang om te gaan .Hulle se mos n 'survival kit" in Aus is n stel "gum boots" en n reenjas ,Ek weet jy sit die skape se voete in die "gum boots" maar het geen idee waarvoor die reenjas is nie cool

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 25/11/2017 - 09:54

LMGA

Skerp

As ek kom buikspraak praat glo ek sou ek baie sports gehad het.

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 25/11/2017 - 15:07

Al wat ek virrie skaap se is kom hier jou rib saam sout en peper loop op n braai vleis vuur

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus