Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Toyota staan net terwyl hy…
Toyota staan net terwyl hy besig is om n LR te recover![]()
Deon, en dan is daar altyd …
Deon, en dan is daar altyd 'n Pajero voor die toy.
Dassie, nou hoe verstaan ek nou "Arme Landy eienaars" ek dog dis net ryk mense wat Landy's ry, ons gewone mense kan mos nooit al daai olie en reparasies bekostig nie?
Dit is soos JEEP.... die…
Dit is soos JEEP.... die mense wat regtig n Jeep ry dra nie Jeep klere nie... Die onderhoud op die Jeep is te veel om nog Jeep klere ook te kan bekostig
Bekostigbare Land Rovers
Arie ja wat kan ek se my Land Rovers is 1993 en 1996 modelle so ek moes al baie lank ryk gewees het
Ek is verban om by vriende se mooi huise te stop met my lekkende olie voertuie hoop net nie die Kruger gaan dieselfde reels toepas .Sien nou die dag iemand se dat sekere mense het Sjampanje smaak maar hulle beursies het net bier smaak ![]()
Dit is soos JEEP.... die…
Dit is soos JEEP.... die mense wat regtig n Jeep ry dra nie Jeep klere nie... Die onderhoud op die Jeep is te veel om nog Jeep klere ook te kan bekostig
Dan sien ek die Toy ouens dra net "John Deer" wapens op hulle klere en selfs op die voertuie.
So bietjie iets anders?
Nadat die 5 jarige seuntjie 'n storie oor 'n koning gelees het, sê hy vir sy ma, "Ma, ek wil ook graag 3 vrouens hê... een om te kook, een om te sing en een om my te bad."
Moeder, "En watter een gaan jou aan die slaap maak?"
Seun, "Nee ma, ek gaan nog steeds by jou slaap."
Die moeder met trane in haar oë, "Die Here seën jou my kind..., maar wie gaan by jou 3 vrouens slaap?"
Seun, "Laat hulle by pa slaap."
Vader met trane in sy oë, "Die Here seën jou my kind!!"
Ai nou waar is my seun dat…
Ai nou waar is my seun dat hy nie ook so mooi geleer het nie?
"Die Heks" ek sien…
"Die Heks" ek sien ongelukkig is die een nie vir jou nie. haha![]()

Hehehehe ek wonder waar…
Hehehehe
ek wonder waar is liewe heksie?
Splinter nuut, nogal so in…
Splinter nuut, nogal so in due pkastuek en al.hehe
Daai mag dalk sê "not…
Daai mag dalk sê "not suitable for flying", maar dit is die ware Jakob vir die Heks.![]()
Ek dink inelkgeval nie dat…
Ek dink inelkgeval nie dat hekse regtig kan vlieg nie, behalwe natuurlik as mens een op 'n vliegtuig sit of in 'n lugballon plaas , maar op 'n besem? Nog nooit gesien nie ![]()
"O Griet" Die nonsens wat…
"O Griet" Die nonsens wat julle kwytraak, het my nou genoodsaak om `n nuwe besem te koop.
Ek watch julle!!!!!!!!!![]()
![]()
Die groot fight
Ou Gatiep loop in die straat af en 2 rampokkers gryp hom .Gatiep sit n moerse fight op en na n half uur kry die rampokkers hom vas gepen op die grond .Die een boef voel in Gatiep se sak en kry net R5 .Vir wat sit jy so helse fight op vir R5 .Se Gatiep Ek dog julle is agter die R20 in my skoen
Hoe dom kan mens wees??…
Hoe dom kan mens wees??
Ek dog julle is agter die R20 in my skoen





Gelukkig
Ai Johann L is so bly om te sien hulle los die arme Land Rover manne nou uit vir n slag .