Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Voorie jy verstaan al weer…
Voorie jy verstaan al weer nie mooi nie, hy het natuurlik 'n FORD gekoop, as hy van die huis af gewerk het sou hy 'n VW gekoop het, dan kon hy heeldag aan daai ding werk.![]()
Ek is jou een voor, ek…
Ek is jou een voor, ek verander bier in urine!
Arie jy praat nou baie…
Arie jy praat nou baie deurmekaar? Ek ry my VW al 10 jaar werk toe en terug en al werk wat ek nog aan hom gedoen het is hom te was?
Anton ek dag as jou kar vuil…
Anton ek dag as jou kar vuil is dan word dit ingeruil op een wat skoon is.
Ja, nou is die polisie honde…
Ja, nou is die polisie honde wat opgelei is om dagga uit te snuffel "unemployed."
Wonder of hulle UIF kan eis.
Drie baie dronk mans klim in…
Drie baie dronk mans klim in die taxi.
Die taxi bestuurder sien hulle is dronk en is nie lus vir moles nie.
Hy skakel die taxi aan, en sommer weer af. "Ons is hier," sê hy.
Twee klim uit en sê dankie. Die derde een gee die drywer 'n harde taai klap en se, "Dis die laaste maal dat jy so vinnig met ons ry, ons kon dood gewees het."
Met appel ogie aan die bull…
Klein seuntjie aan ouma: "Ek…
Klein seuntjie aan ouma: "Ek is bly ouma het kom kuier. nou gaan ons pa se trieks sien wat hy gaan doen".
Ouma" Wat se trieks".
Seuntjie: "Pa het gesê as ouma kom kuier gaan hy in sy broek skyt en teen die mure uitklim"
Hallo oom Grootwind...hoop…
Hallo oom Grootwind...hoop dit gaan nog goed.
Oupa sê vir Jannie: "Gaan kruip gou weg.....jou juffrou is hier en jy is nie by die skool nie......"
"Shit oupa.....gaan kruip jy weg....ek het gesê ek is by jou begrafnis!!"
Boemelaar val vlou voor…
Boemelaar val vlou voor Nando's, vrou skreeu "Gou, gee hom 'n lemoen, dit sal help!"
Boemelaar: "Voetsek man! As ek 'n lemoen wou hê, het ek voor Fruit & Veg flou geword!"
Twee babas het in hulle…
Twee babas het in hulle wiegies gesit toe die een baba vir die ander vra: "Is jy 'n dogtertjie of 'n klein seuntjie?"
'Ek weet nie,' antwoord die ander baba giggelend.
"Wat bedoel jy, weet jy nie?" het die eerste baba gesê.
"Ek bedoel ek weet nie hoe om die verskil te vertel nie," was die antwoord.
"Wel, ek doen," sê die eerste baba wat skreeu: "Ek sal in jou wiegie klim en uitvind."
Versigtig klim die baba oor na die ander wiegie en verdwyn vinnig onder die kombersie. Na 'n paar minute verskyn die baba weer met 'n groot glimlag op sy gesiggie.
"Jy is 'n klein dogtertjie, en ek is 'n klein seuntjie," het hy trots gesê.
'Jy is so slim,' sê die baba dogtertjie, 'maar hoe weet jy dit?'
'Dis regtig maklik,' antwoord die baba seuntjie, 'jy het pienk sokkies en ek het bloues.'





Wessel, man ek like jou…
Wessel, man ek like jou sommer STERK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!