Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -3 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -4 hours ago
By voorbaat, Veels Geluk aan Geert! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -8 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Thu, 23/08/2018 - 14:22

Onse geliefde Antie het erens op 'n ander draad gepraat van haar flennie nagrok, die ouer mense hier sal dalk onthou hou van ons oupas met 'n flennie nagjurk geslaap het en dan ook sommer so flennie hoedjie oppie kop?

Nou oom Koos daar van die plaas "4 buffels met een skoot gedood" het ok so se nagkabaai gebruik as hy gaan kooi.

Een nag laat, seker maklik so 9 of 10 nm klop Jona baie benoud aan die deur, koos staan erg deur die slaap op en maak die deur oop;

Jonas "Ounooi die jakalas is daar by die k....."

Koos, "Jonas is nie ounooi nie, is ekke baas Koos!"

Jonas, "Hau, maar ouno.................."

Koos, 'Magtag jonas wil jy nou het ek moet jou donner, is ek, baas Koos" en met die pluk hy daai nagrok op tot bo sy pens dat Jonas kan sien is nie die ounooi nie!

Jona, "Eish, maar die ounooi is 'n BUL van 'n oumies!"

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Thu, 23/08/2018 - 14:33

Ja dis 'n mooi naam, met 'n ryke geskiedenis, maar dis 'n storie vir 'n annerdag!!

Tussen jou en my, soos Dozi se, ek moet nog 'n storie oor daai se naam uitdink?

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 24/08/2018 - 07:33

Dusty, nee dit was oom Koos se jonger boetie, Willem wat op daai plaas geboer het, hy het nie in 'n nagrok geslaap nie, sommer in sy onderbroek.

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 24/08/2018 - 10:43

Willem, nee dit was sy pa, groot Gert seun van rooi Gert. Moet hom nie verwar met swart Gert nie, baie maak daai fout. Swart Gert, sogenoem nie omdat hy so ge-tan wassie, maar omdat hy so swartgallig was het destyds geboer op Drie buffels kwes spruit. Hy het ongelukig daar uitgeboer, blykbaar iets te doen met die wat hy so swak skut was?

Groot Gert word ook soms met Oom Kallie van Helsdinge verwar, blykbaar oorlat hy ok so groot is, maar die van Helsdinge is nou weer 'n heel anner familie, moeilik seg ek jou.

Daar word vermoed dat onse eie tannie moontlik verlangs familie van die van Helsdinge is, so met die paal swaaiery en seil vasle - ery saam, maar dit ishuidig nog onbevestigde vermoedens.

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Fri, 24/08/2018 - 17:19

Arie, ja jy is reg daar. Ptesies dieselfde storie gehoor, maar die was by Swartpiet se klein neef  Josefas van sy ouma Doortjie se kant af. Daai familie was nou moeilik om uit te le.

Josefas en die se pa Lang Piet, het na Lang Piet se vrou oorlede is, dis nou Josefas se ma ook, getrou met n ma en dogter wie se pa en man oorlede is. Maar wat die toe moeilik maak is dat Josefas met die tante getrou het, en Lang Piet met die dogter.

So gebeur dit nou dat Josefas se vrou , wat nou sy pa se vrou se ma is, sy suster ook is. Sy vrou is dieselfde tyd ook sy ma, en sy pa se skoondogter. Maar selfde tyd is sy pa getroud met sy seun se vrou se dogter, wat hom sommer oupa ook maak van sy vrou. Daar was sommer baie kinkels in daai familie.  Blykbaar het die mense baie gesukkel om die familie uit te le toe die kinders aankom.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sat, 25/08/2018 - 08:24

Nou het ek lekker gelag vir Herman se uitleg van die familie!   Nee, dis 'n saak van onmogentlikheid om te verstaan, maak nie saak hoe hard ek konsentreer nie.   Sy vrou is  sy suster en sy ma en hy is sy vrou se oupa!  laughlaugh

Mooi Herman!

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 25/08/2018 - 14:33

My aarde!   Wat 'n klein wereld. ek ken swart Piet se neef Josefas.    Hy was getroud met antie Sophie van  Knerslaagte waar my oupa altyd sy skape laat skeer het!

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Sat, 25/08/2018 - 14:34

Op een goeie avond kwampeet een dag vroeger alst verwaght van een sake reis tuis.

Stap hy die slaapkamer in daar siet hy toen sy pragtige schatelike vroutjie met zyn beste vriend in bed.

Peet plukte terstond zyn revolver uit en schiet hy zyn vriend met schoot morsdood. Waarop zyn vroutje segd, "Nu moet jy tog eens goed luistere Peet, doe zo voort en dan heeft jy aanstonds geen vriende meer over!"

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 25/08/2018 - 14:47

Ek wil net ietsie byvoeg oor Josafas se Pa, hy was 'n veteraan in die 1ste Wereld oorlog, ons kan baie trots wees op hom.  Hy het man alleen, sonder om aan sy eie veiligheid te dink, die Engelse se kommunikasie stelsel vernietig!    Hy het 2 van hulle posduiwe opgeëet .....

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Sat, 25/08/2018 - 17:15

Daai ou van knerslaagte, kan nie nou sy naam onthou nie was 'n barbier van formaat, omtrent almal het hul eie hare en ook hul skape by hom laat skeer.

Maar dit was maar 'n gekners van tande daar?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus