Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
5.6kg Umfula Johann L -1 hour ago
Bo Umfula Johann L -1 hour ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
10 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
9 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
GOOGLE Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -3 hours ago

Vision 100AH deep cycle batteries ??

Secunda
Submitted by Sleep nou on

More Deon ,Andre en ander forum lede wat hier lees en die Vision battery ken vertel vir my asb is dit n goeie gehalde deep cycle battery soos van julle weet doen ek my huiswerk vir die kamp innie bos.Ek gesels ook more met Led and beyond die bos roep en ek poer poer nog rond. Dankie vir julle terug voer

Almal se insette is baie interessant en elkeen gebruik verskillende metodes om sy behoeftes te pas. Die stainless steel box van Leeu is baie smart. Johan L, ek stuur n paar fotos om jou idea te gee van die bedrading van "slave soloniod. Die 2 fotos  wys dit  hoe dit ek bedraad,  draai die sleutel op eerste klik sonder dat control panel liggies brand.  Soek 12v by die wiper motor en soldeer die draad , vanaf wipermotor na 10Amp fuseholder na tokkle switch. Ander punt van tokkle switch na die coil van slave soloniod. Ander punt van die coil van slave soloniod na die earth van die body of na negatief van die battery. Gebruik 16mm welding of trading cable van positief van die battery na 80Amp fuseholder na die groot boute van slave soloniod. Ander punt van groot bout van slave soloniod na Anderson plug agter die bakkie of by die hak. Gebruik nog 16mm welding of trading cable van negatief van die battery direk na Anderson plug agter die bakkie of by die hak. As tokkle switch op aan posisie sal die slave soloniod operate wanneer die engine idle. As die tokkle switch op af posisie sal die slave soloniod nie operate nie en is wanneer nie dit gebruik nie.

0

Hi Johann, jy moet net baie versigtig wees as jy direk op die aternator koppel, die alternator werk met 'n regulator, watter battery gaan hy sien, die regulator gaan nie weet of hy moet bly laai of afskakel nie, jy kan jou voorste battery oorlaai. Dit is baie veiliger om op die voorste battery te koppel en dan 'n toestel inlyn te sit met 'n "cut off" ingebou. As jy Ctek se DS250 gebruik kan jy met 'n baie dunner draad na die wa gaan, en hy sal die agterste battery monitor en aan en af sit soos benodig, maar hy kos in die omgewing van R5000.

0
Pretoria

leeu

Fri, 25/05/2018 - 09:24

Ek sal graag wil weet by Oom Arie, Len en Wilsur, hoe goed laai die Hercules jou wa se battery, skakel hy gereeld af en hou die batterye lank in die wa......dis nou as jou wa standaard is met 'n gewone battery?

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 25/05/2018 - 10:01

Oms karavaan is standaard en die yskas loop net op 220vAc.  Hy is ook altyd by die huis gekoppel aan krag.  Met al die jare se sleep Kaap toe het die yskas nog altyd koud gebly tot by die oorstaan plek waar hy weer gekoppel word aan 220V krag.  Ons was al baie vir so 12h op die pad as ons baie stoppe het en dit het ook nog nooit gepla nie.

0
Pretoria

leeu

Fri, 25/05/2018 - 10:21

Dankie Willem, ek waardeur jou terugvoer. Ek glo as jy krag het op jou staanplek sal alles normaal werk. As jy soos Len en Shaun kamp waar daar nie krag is nie, moet mens 'n ander plan maak.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 25/05/2018 - 12:00

Dit is waar, ongelukkig is ky yskas net 220v maar Len sin kan nog op gas werk, verder is ek reg.  Ek het darm 'n National Luna Weekender wat op 12v loop.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 25/05/2018 - 12:52

My Exclusive het nie 'n Hercules laaier nie, maar wel 'n Apollo 10 laaier.  Voor my "mover"-installasie het ek altyd my batterykabels van die battery ontkoppel en dan het die battery vir weke sy krag behou.  Met die installasie van my groter "mover"-battery, binne-in die wa en naby die "mover"-motors, ontkoppel ek dit nie meer nie, maar laai dit met die Apollo eenkeer per maand.  Die afgelope 13 jaar funksioneer my Apollo 10 foutvry en hou die battery in goeie orde.

My 102Ah Deltec High Cycle battery het my verbaas tydens my onlangse 5 dae "off-grid" kamp  -  dit het nooit onder 12V gedaal nie en ek het dit net elke aand vir 'n paar uur vanaf die Pathfinder "opgetop" op 'n "jump start"-metode.  Toegegee, ek trek nie ys- of vrieskaste vanaf die battery nie, net LED ligte, twee outydse 12V buisligte, 'n ingeboude radio, die waterkrane se waterpomp en my Moto-Quip 300W inverter wat weer my laptop, selfone, skeermens en kamera batterye laai  -  en natuurlik my PowrTouch-mover.

0
Middelburg

Noel

Fri, 25/05/2018 - 14:09

Leeu, toe ek Swing gehad het met 220v yskas, het ek dieselfde gedoen soos Willem gese het. My huidige fleetline wat ek verlede jaar gekoop het se ligte is ook 12v maar werk deur 220v/12v transformator binne Hercules kragbord. Ek het die transformator diskonnnekteer en 12v Lavato trickle batterylaaier gesit en ook 100 Amp per hour Deltec battery met batterybox voor in die neuskas gesit. Die yskas is 220v. Het nooit op die staanplek gestaan krag langer as 6 ure af is. Wanneer ek langkampe moet doen,sal ek my batterybox, 12v/ 220v snowmaster vrieskas en solarpanel saamneem vir lang kragonderbrekings. My 200w solarpanel is te groot om agter dubbelcab te pas. Ek sal 100 of 150W solarpanel aanskaf vir die karavaan. 

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 25/05/2018 - 18:56

Leeu,

Dakie vir die advies, ek waardeer dit?

Hi Johann, jy moet net baie versigtig wees as jy direk op die aternator koppel, die alternator werk met 'n regulator, watter battery gaan hy sien, die regulator gaan nie weet of hy moet bly laai of afskakel nie, 

Ongelukkig, het Kia Motors my idee in die kiem gesmoor, my kar is nog tot 2021 onder waarborg, en as ek so iets doen, verval die waarborg,  ek mag niks aan die kar verander nie, en moes sktiftelik toestemming kry om die kamera stelsel te kon installeer.

Sal maar wag tot dan. Soos Willem, het ek ook al kaap toe gesleep sonder probleme, maar, het darem nie langer as 6 ure op die pad gewees nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus