Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
Johann.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Kla met brood onder die arm, Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
Gazebo, Hoe maak ek my ou rally tent… Johann L -2 hours ago
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -13 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -13 hours ago

Kleine Bela Gesin oord

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Het van die oord gehoor blykbaar is almal gaande oor die oord gaan loer bietjie op hulle website staanplekke lekke koelte mooi badkamers ook so n bos gevoel staan plekke lekke groot hier is n paar fotos

google kaart
Secunda

Sleep nou

Thu, 07/06/2018 - 05:30

Erens gesien as ek nou reg is hulle het pakket wat nou R2000 vir n maand staan plek wat regtig goedkoop is

0
Pretoria

leeu

Thu, 07/06/2018 - 08:28

Goeie môre Shaun, dit lyk na 'n oulike oord, dis net bietjie vêr vir 'n naweek, tensy 'n mens vroëer op 'n Vrydag kan afkry om nog ligdag daar aan te kom.

Ek werk in Johannesburg en indien ek somtyds vroeg kan loop by die werk, moet ek eers in Pretoria uitkom en dis 54km! Ek hou daarvan om 'n Vrydag verlof te vat as ek gaan kamp vir die naweek.

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 28/03/2019 - 20:16

Die plek roep moet gaan draai dis regtig n mooi plek daar soveel plekke in ons land

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus