TO
mabalingwe
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderings

84748 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Winkels Toeriste en agteruitgang Geert -19 minutes ago
Nice, baie nice. Dankie vir… Strydoms in Kalaghadi Johann L -37 minutes ago
Dankie Koos, dit kon net… Len & Annatjie se Kruger… Johann L -39 minutes ago
Goeie môre, geniet jul dag,… Mei 2021 - Koffiekroeg… Johann L -44 minutes ago
Môre môre!  Mei 2021 - Koffiekroeg… Voortrekker -1 hour ago
Goeie môre almal.

Willie…
Mei 2021 - Koffiekroeg… Dusty -2 hours ago
Lekker Wessel Strydoms in Kalaghadi Chris Boucher -9 hours ago

My wa is vandag gebore

Alberton
Submitted byski onTue, 12/06/2018 - 21:07
Forums

My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore

video

Die plan vir volgende paar dae

1) Rims in vir swart powdercoat.

2) Vandag bande op getel

3) Ply vit vloer op getel

4) More ogend hak, jacks en Jockey wiel optel

As als goed gaan kan ek onderstel donderdag huisbtoe bring en klaar maak. Hout vloer opsite en begin met kante

Bed en badkamer op selfde plek maar dis waar diet stop. Wa is bietjie smaller as jurgens. Het uitgly bed oorweeg langs die badkamer maar op ou einde het die layout gewen.