Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker gelag, Geert,... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Goeie Hout ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Laaste probeerslag - dit lol Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -4 hours ago
Lodge gedeelte Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -4 hours ago
Kleedkamers en opwas Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -4 hours ago
Dek vir almal se gebruik Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -5 hours ago

My wa is vandag gebore

Alberton
Submitted by ski on
Forums

My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore

video

Dit is maar hoe dit is as die prys reg is gooi ek gratis padvaardigheids toets in en soek volgende projek. Daar dwaal nog n motorhome ook in my gedagtes rondsmiley

0

Eerste 2K laag verf is op en matrass is hier en pas mooi. begin ook die pluming uitsort vir badkamer en besig om bumper vir ligte en geyser agter op te maak.

0

Vandag was lekker dag kon wa om die blok sleep om brieke te toets en kyk dat alles reg vas is. Verder het ek dreins gesny vir die stort en ons het weer reg gemaak vir volgende laag verf. Oom besig met laaste rakke maar die weer keer dat die gom droog word.

0

Wa se eerste sleep

video
0
Port Elizabeth

Frieps

Sun, 14/10/2018 - 09:28

Dit gaan darem maar 'n spoggerige karavaan wees!   Seker baie bevredigend om dit vir die eerste keer te sleep.   Hoe lank nog voor dit heeltemal klaar is?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus