Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 minutes ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -1 hour ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -1 hour ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -1 hour ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -1 hour ago
Handig Toep wat aflyn kan wys waar… Geert -1 hour ago

My wa is vandag gebore

Alberton
Submitted by ski on
Forums

My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore

video

Ons het goeie naweek gehad en baie gedoen.

Vloer is geplak

badkamer vloer 90% klaar

Kaste is klaar en vas gesit. Moet nog bedkassies bou

Kante is op gesit en vas gemaak

eerste twee Vensters ook reeds ingegom

Hier is so paar fotos

0
Port Elizabeth

Frieps

Mon, 19/11/2018 - 09:29

Ski, dit lyk fantasties.   Jy sal moet kom kamp in die Baai sodat ek dit ook kan sien in lewende lywe.    Dit lyk na 'n propperliese spanpoging, almal het iets om te doen.smiley

0

My wa  is waterdig nog baie werk voor ek vrydag kan gaan kamp. Al die vensters is in en dak is gelaminate. begin beadings doen vanaand.

Lyk soos pietersburg taxi met alles op die dak vir gewig.

0
Brackenfell

HennieBo

Mon, 26/11/2018 - 11:39

Sjo, die lyn word fyn gesny. Sterkte en hoop jy/julle het 'n baie voorspoedige week.

Wat gaan jy maak met die Padwaardigheid/ Dit kan 'n hele dag vat.

0

Nou ja wat n naweek. Die wa sleep baie lekker alles werk wat moet werk. Ons het lekker gekamp en geniet die wa. Nou die laaste druk om hom klaar te maak 16 dae om als klaar te maak.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus