My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore
Wel soos dit gaan werk ons…
Wel soos dit gaan werk ons goed aan die wa dan vang ons n speedhump. Die gom wat ek gekoop het vor die kante werk nie so goed nie. het polistyrene geplak en die goed bly loskom. So antwoord is nou maar haal kante af sit en press en plak met Peekay gom. gistermiddag eerste kant afgehaal en vanaand die ander een afhaal dan kan ons begin plak. het darem niks gebreuk nie.
Ek dog jy het gesê jy gaan…
Ek dog jy het gesê jy gaan dit laat doen ?
Willem ja laat dit doen maar…
Willem ja laat dit doen maar moet self uitmekaar haal
Wel die naweek het ons klaar…
Wel die naweek het ons klaar uit mekaar gehaal en weer begin regmaak wat ek gebreuk het met uithaal. die plan vir die week is soos volg
Moet 4 mm ply op vloer insit om mooi finish te gee dat ek die vinal vloer kan plak
As vloer klaar is kan ons kate begin terug sit
Hoop om die week my kante terug te kry dan kan ek naweek weer begin aanmekaar sit.
Ski, dit lyk darem na baie…
Ski, dit lyk darem na baie werk! Jy sal seker self nie glo as dit heeltemal klaar is nie. Sterkte met die laaste take, hoop alles verloop glad en dat jy, met reg, trots kan wees op jou handewerk.
Sterkte daar Nico. (Sien…
Sterkte daar Nico.
(Sien die Antie onderstreep nou haar werk
)
Nee, Willem, daai streep het…
Nee, Willem, daai streep het sommer vanself daar verskyn. Weet nie of ek weer iets gedruk het nie?![]()
Geniet al die werk en…
Geniet al die werk en kopkrap Ski.
Antie dit is 'n baie mooi streep wat jy getrek het. Of is dit 'n tou?![]()
Daai streep is n tou om die…
Daai streep is n tou om die toyotas mee te sleep![]()
Nico, die wa kom wragties…
Nico, die wa kom wragties mooi aan, jammer dat jy skade moes kry, maar dit gebeur ongelukig maar.
Sterkte met die finale take.
Gisteraand begin om vloer…
Gisteraand begin om vloer reg te kry novilon hoort vrydag hier te wees. Hoop om kante ook te he by naweek maar hulle belowe nie later as volgende naweek. Eerste kant reeds besig mee.
Moet net vir julle se dat ek…
Moet net vir julle se dat ek n 4 dag naweek het om aan wa te werk en ek tel more ogend 7 uur my kante op. Daar is nog baie wat moet gebeur voor ek saterdag die kante begin opsit.
Sterkte Nico en mag jy 'n…
Sterkte Nico en mag jy 'n baie produktiewe 4 dae hé! ![]()
Sterkte Nico, ek glo dit…
Sterkte Nico, ek glo dit gaan "loop soos stroop"
Dit is jammer vir die…
Dit is jammer vir die terugslag maar nou weet jy dat dit reg behoort te wees. Sterkte daar.





Mooi so, julle vorder
Mooi so, julle vorder