Goeie more almal.
Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.
Lekker dag vir elkeen.
Goeiemôre almal! Julle moet…
Goeiemôre almal! Julle moet 'n lekker dag hé! ![]()
![]()
Goeie more aan al die mooi…
Goeie more aan al die mooi mense, rokers, stokers, moordenaars en myners.
Goeie môre almal, julle moet…
Goeie môre almal, julle moet 'n gawe dag geniet.👍
Freda, my vrou wys my op face book word daar ook nou hordes grappe gemaak van die Marelize storie, iemand het die oorspronklike video klip met ons gedeel.
Môre sê Kampforum. Ek het…
Môre sê Kampforum.
Ek het al klomp van Marelize gesie maar weet nie watter een is die oorspronklike een nie.
Geniet jou dag in vrede.
Wie kyk 144 ?Riaan se…
Wie kyk 144 ?
Riaan se program ?
Antie ?
Met Bingo ?
Miskien is dit 'n opsie vir die volgende kamp ? ![]()
Goeiemôre
Ek sien ek groet eerste vanoggend. Lyk my al die staarsiektelyers slaap laat vanoggend.
Ek hoop almal het lekker geslaap en dat julle 'n heerrrrlike dag gan hê.
Willem, nee, ek behoort na Riaan se program te kyk maar doen nie. Net partykeer sulke klein stukkies.
Goeie môre almal, mag elkeen…
Goeie môre almal, mag elkeen se beker vandag oorloop, so, gaan geniet die dag voluit.
More sê aan almal. Julle…
More sê aan almal.
Julle moet vasbyt, dit is amper naweek.
Het vergeet van pensioenarise, dit is heeltyd naweek vir julle ![]()
Geniet julle dag en wees veilig.
More! Oor n paar dae haak ek…
More! Oor n paar dae haak ek die Rapier vir n lekker 4 dae kuier in die bosveld!!!
Môre sê Kampforum. Geniet…
Môre sê Kampforum.
Geniet jou dag in vrede.
blink seil, lugreeling,…
blink seil, lugreeling, waaiers, vog
... en brandblusser
Geniet Frik
Waar gaan julle Frik geniet en kamp n hond uit n bos





My fok Marrelize!
Kyk, selfs EK sou daai rugbypaal gemis het. My fok Marrelize!

Môre almal. Ek het nou eers die video, waaroor almal praat, gesien. Marrelize (en haar ma) het oornag beroemd geword. Die sinnetjie word selfs in oorsese lande gesê waar niemand Afrikaans kan praat nie.
Geniet julle dag. Soos Dusty sê, die weekbreker.