Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -12 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -12 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -16 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -20 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -21 hours ago

Kampforum & CCSA Suidrand -Aasvoëlkrans Saamtrek Junie '19

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on

AVK

Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans  tydens die langnaweek  14 - 17 Junie!

Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld

Wie gaan saam?

Naam Persone Name nr
Nico 2 Nico & Mandy  
Willem Brits 3 Willem en Surette & Wijan 98
Voortrekker 4 Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan 80
Obie 2 Nico & Millie 77
Frieda 2 Frieda Cook 88
Noel 2 Noel & Ronel 76
Boonzaaier 3 Estie, Rian & WJ 87
Johan van Heerden 1 3 Johan en Cora en kleinseun 105
Johan van Heerden 2 2 Andre en Anna  107
Johan van Heerden 3 2 Jonathan en Amanda en baba 106
Softarrow 1 4 Hilda & Joe Bartizal  en gesin 93
Softarrow 2 4 Danie & Charmaine en gesin 95
It'LDoDat 1 Warren 84
Keven & Dedre 4 Keven & Dedre en vriende 81
Hakaf 4 Theo Goosen en Gesin 78
Leeu 2 Nico en vrou 82

Besoek Aasvoëlkrans se webwerf

google kaart
Middelburg

Noel

Sat, 04/05/2019 - 07:52

Van my af is daar 2 roetes omtrent dieselfde afstand, een roete is Pta op N4 na Kroondal en ander roete is Pta - Krugersdorp - Magaliesburg . As ek op Vrydag middag vertrek die verkeer op Pholokwane snelweg na die noorde is gewoonlik geblok van die verkeer. Hoe is die verkeers vloei vanaf Pta deur Centurion oppad  Krugersdorp toe op Vrydae middae ?

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 06/05/2019 - 09:42

Noel Centurion N14 sal seker die beste roete wees, maar op 'n Vrydagmiddag is dit dieselfde rigting wat mense huiswaarts neem frown.     Ek dink jy moet oorweeg om eerder N4  langs te ry ?

0

Middag Voortrekker

Ons sal nie die winterkamp bywoon nie, nie omdat ons iets teen koue het nie, maar ons het dan net uit die Kruger by die huis gekom.

Soms moet ek ook werk om te kan geniet.

Groete

Wessel

0
Middelburg

Noel

Mon, 06/05/2019 - 21:35

Dankie Anton. Dankie vir die raad van roete. Albei roete is omewe vir my en ek sal besluit as ek by Polokwane snelweg aankom, indien die verkeer is vol en stadig na noorde se rigting sal ek op Krugersdorp se rigting ry.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus