
Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans tydens die langnaweek 14 - 17 Junie!
Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld
Wie gaan saam?
| Naam | Persone | Name | nr |
|---|---|---|---|
| Nico | 2 | Nico & Mandy | |
| Willem Brits | 3 | Willem en Surette & Wijan | 98 |
| Voortrekker | 4 | Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan | 80 |
| Obie | 2 | Nico & Millie | 77 |
| Frieda | 2 | Frieda Cook | 88 |
| Noel | 2 | Noel & Ronel | 76 |
| Boonzaaier | 3 | Estie, Rian & WJ | 87 |
| Johan van Heerden 1 | 3 | Johan en Cora en kleinseun | 105 |
| Johan van Heerden 2 | 2 | Andre en Anna | 107 |
| Johan van Heerden 3 | 2 | Jonathan en Amanda en baba | 106 |
| Softarrow 1 | 4 | Hilda & Joe Bartizal en gesin | 93 |
| Softarrow 2 | 4 | Danie & Charmaine en gesin | 95 |
| It'LDoDat | 1 | Warren | 84 |
| Keven & Dedre | 4 | Keven & Dedre en vriende | 81 |
| Hakaf | 4 | Theo Goosen en Gesin | 78 |
| Leeu | 2 | Nico en vrou | 82 |
Sterkte vir julle Stephen,…
Sterkte vir julle Stephen, ons glo alles gaan goed af loop👍
Stephan, ek glo dat dit goed…
Stephan, ek glo dat dit goed sal gaan. Ons weet Wie is in beheer. 'n Heup operasie is nie 'n lekker gedoente nie.
Dankie Jurgens vir die…
Dankie Jurgens vir die spitbraai. Dit is n lekker bederf vir die saamtrek. Nogmaals dankie Anton en ons sien uit !!
Ek sal uitvind watse kos…
Ek sal uitvind watse kos maak suidrand vrydag aand as julle belangstel om ze bestel. Ons maak elke vrydag aand kos en kuier om die vuur vir die wat belangstel
bly om my kinders op die lys…
bly om my kinders op die lys te sien.
Is julle nie lus vir die…
Is julle nie lus vir die kamp nie dis baie stil hier
Amper tyd, moet net die wa…
Amper tyd, moet net die wa eers afspoel, te koud vir 'n vol bad. ![]()
Ek stem Willem amper tyd…
Ek stem Willem amper tyd. Nog so paar dinge doen aan wa dan ons reg.
Gaan 40mm lift doen op wa die naweek
Moet towbar en spaar wiel carrier bou die naweek
Dan moet ek facia afbreek by huis om wa makliker uit te kry
Wa kort n goeie bad na die naweek se stof by outdoorX
So as als goed gaan hoop ek ons ka seker so 2 uur ry daai vrydag
Ek droom om te ry as Wijan…
Ek droom om te ry as Wijan sy report gekry het.
Ford is klaar volgemaak nou hoor ek ek moet mense volgende Maandag OR toe vat, hulle vlieg vir vakansie oorsee.
Ek gaan ongelukkig nie kan…
Ek gaan ongelukkig nie kan kamp opslaan by Aasvoelkrans die naweek van die 14de nie ....
Is jy nou bang anton of het…
Is jy nou bang anton of het jurgens jou gedrop
??? Wat nou ??? Gaan jy…
??? Wat nou ???
Gaan jy eerder met daai fiets rond ry ?
Ja Willem ek gaan fiets ry…
Ja Willem ek gaan fiets ry ook ![]()
Ek het nie gesê ek gaan nie kom kamp by Aasvoëkrans nie - net gesê ek gaan nie kamp opslaan nie ![]()
bang anton of het jurgens…
bang anton of het jurgens jou gedrop
Inteendeel!
....
Dan moet ons seker maar moet…
Dan moet ons seker maar moet bly wonder tot dan ![]()
Of gaan jy soos Willie Brom.... heeltyd met hulle sin rond gaan ?
Willem, ek is aangesê om net…
Willem, ek is aangesê om net my klere en kos in te pak vir die kamp. Blykbaar word daar die Vrydagoggend 'n Penta deurgesleep en opgeslaan op my staanplek sodat ek net kan intrek wanneer ons die middag arriveer. Nadat ek weer vertrek word hy afgeslaan en ek hoef nie 'n vinger te lig nie.
Ek het gister 'n oproep ontvang wat vra hoeveel mense ons gesin is en wat ons drink en of ek 'n voltent of net Rally soek. ![]()
Die lotto uitbetaaling is inbetaal
At my age, I doubt I'll even see a banana ripen and I've stopped planning more than 24H in advance..... I'ts mor'n likely a waste of what little time's left.....
Maar nou ja..... Geldtjies is inbetall, HTH bottle is uitgeskut, en as ek nou nie weer n interesante rit he sien ek julle daar
Dit is nou lekker voltent…
Dit is nou lekker ![]()
voltent of net Rally
Glo jy het gegaan vir die vol tent ?
Ja, voltent + Milk Stout…
Ja, voltent + Milk Stout en Rooiwyn ![]()
Met komplimente van Jurgens Campworld ![]()





Heup Atroskopie word die…
Baie sterkte Stephan - ek hoop dit loop goed af en dat sy jou weer binnekort om die huis sal kan jaag