124307 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
 Oom Grootwind gaan seker… DDS (Doen Dit Self) neef Herman -16 minutes ago
Franschoek pas Heuwelsig Franschoek maurits -45 minutes ago
Franschoekpas Heuwelsig Franschoek Wessel Strydom -1 hour ago
Karoo padstal Ons 4-maande toer Wessel Strydom -1 hour ago
Sien ons moet die… Heuwelsig Franschoek Jan Meyer -1 hour ago
Grootwind... DDS (Doen Dit Self) Wessel Strydom -1 hour ago

Ons droom word waar Ranger 2.2

Secunda
Submitted by Sleep nou on Wed, 22/09/2021 - 08:15

Ek begin n nuwe draad soos julle weet het ek n pasie vir buite lewe en wou al van kleins af n 4x4 voertuig he want my pa my op baie trips gevat en dit het dit het vlam gevat in my. My Ranger se bak is nou gerubber rize het ook ordentelike seat covers op my bakkie se sitplekke gesit het ook my bakkie se  snorkel gebestel die kry ek volgende week en ja more sit ek die Bushtech canopy op sal fotos plaas soos bakkie vorder lekke dag almal 

Irene

Grootwind

Wed, 22/09/2021 - 08:44

As jy die nuwe canopy opsit maak net seker dat die nodige versterkings/stutte ook gemonteer word. dis sulke metaal stutte wat tussen die bak vloer en die bokant van die bak vasgeskroef word. een op elke hoek, dit verhoed dat die bak sykante later kan kraak agv oorlading (onthou dat sonder die goed die bokant van die bak die hele canopy en alles soos 'n rooftop tent dra. Die stutte verplaas groot deel van daai las na die bak se vloer toe wat baie sterker is).  Die canopy verskaffer behoort dit te doen as deel van die opsit van die canopy maar partykeer word 'n "spanner swaaier"op sy eie gelos wat dan kortpad probeer neem. Geniet daai tipper as al sy gadgets op is!

Vaalpark

Johann L

Wed, 22/09/2021 - 09:55

Shaun, ek stem saam met die stelling, vandag se voertuie word vir maksimum gewig besparing gebou en nie meer vir maksimum stewigheid nie.

As jy die nuwe canopy opsit maak net seker dat die nodige versterkings/stutte ook gemonteer word. 

Bloemfontein

Skerpioen

Wed, 22/09/2021 - 10:21

Baie geluk Shaun.  Jy gaan die Ranger baie geniet. 

Waar wat Grootwind noem oor die bak sykante wat kan kraak agv oorlading. Dis gewoonlik tussen die kajuit en bakwerk.   Dis iets om in gedagte te hou as jy baie swaar goed gaan laai. 

Bly ook net weg van mappings.  Die 2.2 is sterk genoeg vir normale sleep

Geniet hom

We slave our lives away ---it's so nice to get something good in life --- Enjoy -- many happy miles & smiles

Best

Warren

 

Secunda

Sleep nou

Wed, 22/09/2021 - 20:08

Grootwind net soos jy se daai stutte word op elke hoek gesit om seker maak daar is nie n kraak issue later nie hulle gaan my wys tydens instelasie more hoe werk stutte en dust free kid wat ook ingeit word en nog ander bybehore wat ek later by gaan sit  

Middag vriende

Die mededeling oor die stutte was absoluut nuus vir my. Ek weet dat kappies, soos RhinoCab byvoorbeeld, wel 'n spesifikasie[limiet] het vir die kappies se belading.

Ek het net nog nooit so daaraan gedink dat daardie gewig net op die kante van die laaibak rus nie. Ek vermoed ook dat daardie kante maar eintlik net gevormde dun plaatwerk is. Het iemand al probeer uitvind wat bakkie verskaffers daaromtrent sê. 

Mens sal net moet verseker dat die stutte bykomstig is en nie as puntbelastings werk nie. die engelse het 'n mooi term wat geld--- "load spreader". Tegnies gesproke behoort mens die hoekstutte op 'n ekstra plaat te laat druk wat die las versprei oor die laaibak se vloer.   

Irene

Grootwind

Fri, 24/09/2021 - 16:20

Jy is heeltemal reg mbt die bak kante wat slegs gevormde plaatmetaal is. Die stutte vir canopies word ook deur die bakkie vervaardigers aanbeveel. Die stut is bloot 'n gevormde stuk metaal met 'n groterige plat voet wat op die bak se vloer monteer (neem geen plek op nie), een op elke hoek. Die bak se vloer is heelwat sterker as die sykante en is gemaak om vrag te dra, so dit hanteer die stut sonder probleme. Ek sal probeer om 'n foto te plaas van die wat op my Ranger is (het 'n RSi canopy op)

Middag Shaun

Kappie lyk heel netjies. Kan die voorste venster teen die kajuit oopmaak, op die foto lyk dit nie so nie.

Wat noem jy die sitplekoortreksels, en is dit ook by/deur BushTech gedoen?

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 29/09/2021 - 17:38

Wessel ek antwoord solank :   sover ek weet het Ford besluit om nie die Ranger van 'n oopskuif agterruit te voorsien nie vanweë die risiko van uitlaatgasse.

Irene

Grootwind

Wed, 29/09/2021 - 19:28

In reply to by Len Loader

Klink simpel maar die ranger was die eerste bakkie wat hier te koop was met 'n 5-ster NCAP veiligheids gradering. Aan die begin het party wel 'n venster gehad wat kon oopmaak maar dis blykbaar later verander, glo met die oopmaak venster 'n 4-ster gradering, met die vaste venster 'n 5-ster gradering! Onthou ek het dit destyds ernes gelees

Secunda

Sleep nou

Thu, 30/09/2021 - 09:43

Escape gear is die sitplek oortreksel se naam self opgesit die bakkie se agter ruit kan nie oopmaak nie baie gelukkig met canopy en tafel wat weg gesteek is teen dak van canopy soos julle sien in foto die 19 Okotober sit ek die roof rack en Blade RTT van Eazy awn op sal fotos neem en laai ( Dankie Johann dat jy fotos gelaai het 

Môre Shaun

Die vraag was eintlik of die kappie se voorste ruit kan oopmaak. Dit help baie vir stof as mens die ruit van die kappie oopmaak.

Het jy die ekstra luginlaat op die kappie laat sit.?

Irene

Grootwind

Thu, 30/09/2021 - 11:13

Die RSi kappie se voorste venster kan ook nie oopmaak nie, maar dit het wel 'n luginlaat links wat mens kan oopmaak om lug in te forseer en die binnekant onder positiewe druk te hou vir stof. Sou dink ander kappies het dit ook?

Secunda

Sleep nou

Thu, 30/09/2021 - 11:20

Nee hy kan nie oop maak nie die Bushtech canopy is soos grootwind verduidelik ook n luginaat wat canopy onder posetiewe druk hou 

Saak is reg.

Ek gaan kyk so elke maand na my kappie wat lê en wag by RhinoCab. Ek is nogal bekommerd dat as ek eendag my Hilux-Promise kry, die dem ding dalk nie gaan pas nie. 

Secunda

Sleep nou

Sun, 17/10/2021 - 19:22

Kom nou dinsdag ek regtig baie opgewonde oor die Eezy Awn Blade RTT sal n paar fotos opsit sodra hy op iswink

Secunda

Sleep nou

Tue, 19/10/2021 - 20:14

Toe Roodepoort toe vandag na Eezy awn se fabriek mense waar ry almal so heen die paaie is regtig baieee besig ek baie gelukkig met hulle diens dit wat 2 min om tent oop te maak sy twee venster se penne in te sit vir ventilasie en bedegoed bly daar as jy weer toe maak 

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus