Ek gaan hier Youtube video's plaas.
Kom plaas julle ook asb.
Nou wonder ek....
...wat het in daai olifantjie se kop aangegaan. 9of dalk het iets in sy slurpie vasgesit wat kielie.
Wow dit is nou 'n groot…
Wow dit is nou 'n groot geluk daai, dankie Willem.
Pasgebore in die wildernis ...
Wat 'n gesukkel is dit vir van so klein dier wat so sterk moet word ?
Dis nou waar....
Naand Willem
......ek hoop vir 'n paar dinge, soos goeie sitplekoortreksels, dat ek nie dan 'n woonwa op sleep het nie, en dat daar geen voertuie agter my is nie.
Dit is mooi, maar ek verkies olifante op so 'n 50m afstand en verder van my af, en nie voor my in die pad nie..
Dis nou waar ...
Wessel, ek het die ding terug gedraai om weer na daai voertuig voor hulle te kyk en in my gedagtes was dit seker dat ek eerder sal omdraai om dan 'n oop pad voor jy kan sien. Ook mar 'n bang gat vir daai grotes. 🐘🐘





Wilde Honde ...
Mooi klomp kleintjies.
Die met die stert se punte wat so wit is, is dit die reune om verskil dit ?