6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -2 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -4 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -9 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -10 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -10 hours ago

Is my Kadet gesteel, of waar is dit heen?

Kaapstad
Submitted by Rusty on
Forums
10' Sprite Kadet
10' Sprite Kadet

My 10' Sprite Kadet het net weggeraak; ek het al vergeet daarvan.  Ek het dit permamenent laat staan in die kamp (geen name, geen hofsake) en dit aangevul met 'n lekker 16' Gypsey.   Maar die klein Sprite was skielik net weg......wie het, veertig jaar gelede, dit weggesleep en hoekom onthou ek dit skielik twee-uur in die nag? 

 

Brits

Wessel Strydom

Tue, 11/04/2023 - 15:27

.....n skenking vir liefdadigheid.

Hoekom jy dit nou onthou-----jy het dit nooit vir belastingdoeleindes in berekening geneem nie.laugh

0
Oudtshoorn

neef Herman

Tue, 11/04/2023 - 18:18

Wat n karaktervolle waentjie, Sal hom wragties steel as die geleentheid daar is. Nie geweet van die kleintjie nie, maak ou Jurgie sommer luuks en spasieus.laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus