Forums
More, ek soek n baie netjiese laat model wa soos bo beskryf.
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Piekniek plekke | Kruger 2026 | Wessel Strydom -48 minutes ago |
| Piekniek plek | Kruger 2026 | Geert -1 hour ago |
| Wessel.. | Oktober 2026 saam gesels | Rona du Plessis -1 hour ago |
| Wildtuin restaurante | Kruger 2026 | Rona du Plessis -1 hour ago |
| Rona... | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -1 hour ago |
| Geert se braaivleise.... | Oktober 2026 saam gesels | Rona du Plessis -1 hour ago |
More, ek soek n baie netjiese laat model wa soos bo beskryf.
Bush Lapa
Middag Jeanne
Kontak sommer Bush Lapa direk, of kyk op hulle webblad waar hulle waens adverteer.
Jy kan ook op CaravanParks se webblad gaan soek onder hulle gebruikte boswaens skakel.
Doen julleself die guns en gaan kyk eerder na die Bush Lapa Ratel 2i. Lieflike wa vir 2 persone, met binne voltoilet en stortkamer. Lekker permanente dubbelbed aan voorkant.
My keuse lê tussen Ratel 2i of 'n Gecko. As ek egter so naby as julle aan Bush Lapa fabriek bly, was dit 1ste keuse.