Forums
More, ek soek n baie netjiese laat model wa soos bo beskryf.
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Laaste oor die dekselse kappie | Forum Herstel en terugvoering | Rona du Plessis -27 minutes ago |
| Lower Sabie | Kruger 2026 | Geert -30 minutes ago |
| Kappie e se toets | Forum Herstel en terugvoering | Wessel Strydom -40 minutes ago |
| Laptop e..... | Forum Herstel en terugvoering | Rona du Plessis -45 minutes ago |
| Laptop... | Forum Herstel en terugvoering | Rona du Plessis -57 minutes ago |
| Thumbs up | Forum Herstel en terugvoering | Geert -1 hour ago |
More, ek soek n baie netjiese laat model wa soos bo beskryf.
Bush Lapa
Middag Jeanne
Kontak sommer Bush Lapa direk, of kyk op hulle webblad waar hulle waens adverteer.
Jy kan ook op CaravanParks se webblad gaan soek onder hulle gebruikte boswaens skakel.
Doen julleself die guns en gaan kyk eerder na die Bush Lapa Ratel 2i. Lieflike wa vir 2 persone, met binne voltoilet en stortkamer. Lekker permanente dubbelbed aan voorkant.
My keuse lê tussen Ratel 2i of 'n Gecko. As ek egter so naby as julle aan Bush Lapa fabriek bly, was dit 1ste keuse.