Kampforum verjaar 23 Februarie
Forums
Freda: Vandag, 23 Maart, is die Kampforum een maand oud. Daar is reeds 110 lede en meer as 2500 insette gelewer. Sommer 'n groot prestasie.
Vele dank en baie geluk aan die stigters en al die lede wat reeds aangesluit het. S
- Read more about Kampforum verjaar 23 Februarie
- 10 comments
- Log in or register to post comments
- 46 views




