Kan ek 'n nuwe onderwerp begin?
Nuwe onderwerp?
- Read more about Kan ek 'n nuwe onderwerp begin?
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 3 views
Nuwe onderwerp?
Ons het 2 kompetisies wat tans hardloop van Sept to Okt 2017
Warren het my benader met 'n baie goeie idee oor afrikaanse "how to" videos ens.
Inelkgeval, voor ons daarby uitkom is daar 'n makliker tipe video om te maak en dit is timelapse. Die kamera of vidie kamera het moontlik 'n funksie wat dit kan doen.
Die forum staan al 228 lede sterk. Dink nou as al 228 lede aanlyn is. Kom lede val in en gesels lekke saam
Goeie dag Almal.
Ons het 'n nuwe sub-forum bygevoeg onder kamp en praat nl. "Avontuur Fiets Kampe".
Ek toets gou hierdie google maps module
SUID AFRIKA - 92%

PROVINSIALE DEELNAME
In aanhoudende pogings om die forum meer gebruikss vriendelik en vinniger te maak.
Wie van julle gebruik hierdie sub-forum skakels?
Wow, ek sien netnou daar is 16 ouens gelyktydig aanlyn ! Sover ek weet is dit 'n eerste.
Dis baie jammer dat so min deelneem aan die gesprekke op hierdie uiters stabiele en gebruiker-vriendelike forum - wens dit was anders !
More Johan K en Pappy. Ek sien julle tweetjies is aanlyn. Nee, ek sien gereeld julle is aanlyn. En ek is so nuuskierig om iets van julle te hoor. Julle weet mos hoe is 'n vroumens as sy nuuskierig is, hou aan met karring. So, skryf vir ons 'n ietsie.
Jare terug het ons onder die Wegsleep Forum n woonwa geskenk en gaan aflewer aan Petrus.
Petrus is woensdag oorlede.
Inligting ontvang van Gideon de Swardt
Na n oorweging om eerder my bek te hou, omrede ek n erge griep mee sukkel...... dit moet weg wees voor die agste junie.... het ek nogtans besluit om daai bek biki uit te spoel oor dinge op hierdie forum waarvan ek nie hou nie.
Hier was n draad oor Eerbaarheid of so iets, eksoek nou daai draad maar kry dit nerens?
Kan iemand help?
Ek is mal oor vintage foto's veral van kamp plekke, voertuie, kampe, tente en woonwaens!
Wat dit vir my nog lekkerder maak is wanneer die persoon self in die foto of daar was.
As jy onlangs erens gekamp het en dalk 'n paar foto's en storie kan deel van jou kamp ondervinding sal dit baie waardeer word.