- 590117 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Nou's ek honger!.... | Ertjie Sop! - Hester Kruis | Rona du Plessis -1 hour ago |
| Snert | Ertjie Sop! - Hester Kruis | Geert -4 hours ago |
| My jonger suster ... | Ertjie Sop! - Hester Kruis | Chris Boucher -4 hours ago |
| Vegetaries | Ertjie Sop! - Hester Kruis | neef Herman -4 hours ago |
| Angola | Oktober 2026 saam gesels | neef Herman -5 hours ago |
| Die 'probeer' werd | Ertjie Sop! - Hester Kruis | Rona du Plessis -5 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
JOHANN L se oefen draad
JOHANN L - net ingeval jy nogsteeds 'n oefen draad nodig het??
- Read more about JOHANN L se oefen draad
- Log in or register to post comments
- 5 views
Ween Hoekie - deur Dassie
Voortrekker miskien moet jy hierdie kla kous verander na bo genoemde .Ek neem aan die manne is tevrede daar is nie klagtes .Staan mos nou die oggend op en voel net oes .My bene voel lam ,my elmboog brand en daar is so steek pyn in my oog .Mamma kyk my so en se Jy het altwee jou bene deur 1 broeks
- Read more about Ween Hoekie - deur Dassie
- 9 comments
- Log in or register to post comments
- 168 views
HONDE - deur Geeswatwandel
Super Rugby - Freda
Baie geluk aan die Stormers, Sharks en Cheetahs met hul oorwinnings die naweek. Oor my span, die Lions, wil ek eerder nie oor praat nie. Hulle het gladnie soos die Lions gelyk nie. Net soos verlede jaar het Ackerman die verkeerde span gekies om teen die Jagwarries (soos di
- Read more about Super Rugby - Freda
- 18 comments
- Log in or register to post comments
- 18 views
Blou Bulle - deur Arie
Ek wil voorstel dat op die draad daar net oor die Bulle geskryf word, die opskrif noem tog duidelik dat ons hier Rugby praat!
Moet dalk n ander hoof opskrif kry vir die ander (minderre) spanne, ekdink aan iets soos "Rugby, die wat probeer" of so iets?
- Read more about Blou Bulle - deur Arie
- Log in or register to post comments
- 7 views
Passop - Deur Speknek
Ek sien ek is 'n forum leier of iets hier.
Wees verigtig, baie versigtig wat julle hier se.
PS Dankie Voortrekker jou tjek is in die pos hehe
- Read more about Passop - Deur Speknek
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 5 views
Die Draft Skirt - Johann L
Iets wat ek al baie oor gewonder het, is, hoe in die lewe kap jy daai daft skirt vas onder jou karavaan, sy rekke sit aan die "verkeerde" kant
- Read more about Die Draft Skirt - Johann L
- 15 comments
- Log in or register to post comments
- 169 views
Geriefsgoed in jou wa
Daar is seker talle goed wat 'n mens in jou karavaan kan aanbring om jou wegbreek of vakansie so aangenaam as moontlik te maak. Een daarvan wat altyd hewige vir en daarteen reaksie ontlok, is 'n TV. My uitgangspunt is, as jy 'n behoefte daaraan het, waarom nie - jy is aan
- Read more about Geriefsgoed in jou wa
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 219 views
Tank Buddy - deur Len Loader
k het onlangs 'n TankBuddy as 'n geskenk ontvang en deel graag my eerste ervaring daarvan.
- Read more about Tank Buddy - deur Len Loader
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 89 views
Trukamera op Karavaan - deur Len Loader
Dit is nou al redelik algemeen dat ouens 'n kamera agterop hul karavane monteer om die verkeer wat agter aankom te besigtig. Ek het ook so 'n kamera, maar stel belang daarin om te verneem hoe doen ouens die kabel-koppeling tussen die karavaan en sleepvoertuig. Ek weet daar is baie moo
- Read more about Trukamera op Karavaan - deur Len Loader
- 13 comments
- Log in or register to post comments
- 159 views




