- 590983 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Stap 2. Wag vir… | Ek gaan verloor!!! | Voortrekker -6 hours ago |
| Stap 1. Aanvaar die… | Ek gaan verloor!!! | Voortrekker -6 hours ago |
| Kampe wisseling | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -9 hours ago |
| Goeie môre Anton, ek sien… | Oktober 2026 saam gesels | Lapskag -9 hours ago |
| Rona ... | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -10 hours ago |
| Kgalagadi-paaie | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -10 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Hoe om te begin gesels
As jy wil gesels, kliek op die "FORUM" grysblokkie bo-aan die skerm en dan kry jy al die ou onderafdelings.
Skep 'n onderwerp en kies by watter onderafdeling jy dit geplaas wil hê.
Trek dan los in die "Body"-blokkie en spin jou storie.
- Read more about Hoe om te begin gesels
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 22 views
Len se Sleepkombinasie
My naam is Len Loader en ek verwelkom myself hier op die herboude nuwe Kampforum. Len, ek hoop jy gaan lekker saamgesels soos op die ander forum waarvan die spelling my baie gepla het.
- Read more about Len se Sleepkombinasie
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 80 views
Ek is sommer moerig !
Ek is sommer moerig, baie moerig !
Hoe kan dit dan wees dat mense iewers in die wêreld genot daaruit put om 'n lekker informele geselsplek van ander, onbekende mense te saboteur ?
- Read more about Ek is sommer moerig !
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 5 views
So kamp ons off grid.
Hier is so n paar fotos van ons kampgoed as ons van die pad af gaan.

- Read more about So kamp ons off grid.
- 19 comments
- Log in or register to post comments
- 174 views
Hoe werk dinge nou asseblief?
Ek het 'n e-pos ontvang dat ek weer moet aansluit. Nou is ek hier. Maar ek weet nie eintlik wat nou aangaan nie. Voortrekker, kan jy asb verduidelik? Moet al die lede nou weer aansluit en begin alles van vooraf hier? Moet ons nou nie meer op die ou Kampforum.co.za in
- Read more about Hoe werk dinge nou asseblief?
- 19 comments
- Log in or register to post comments
- 8 views
Hier kan mens maklik fotos ook laai
- Read more about Hier kan mens maklik fotos ook laai
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 4 views
Ons Onthou vir Gyfie:
Ek onthou vir gyfie en vir de toekoms van die forum hier is hy.....
- Read more about Ons Onthou vir Gyfie:
- 21 comments
- Log in or register to post comments
- 18 views
Die Halstarrige Pot Aromat
Desember wat verby is maak ma padkos vir ons roadtrip Kaap toe. Op Bloemfontein stop ons by die Engine One Stop en trek die padkos uit die yskas uit.
- Read more about Die Halstarrige Pot Aromat
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 34 views
SanParke se restaurante in die sop
Gedink die verhaal gaan soos in die verlede nie uitwerk nie...
SEGEKOK: sal maar weer moet braaivleis en pap eet as ons daar gaan kamp
- Read more about SanParke se restaurante in die sop
- Log in or register to post comments
- 7 views
Watse tipe kampopslaner is jy?
Ek het al waargeneem, en stel my asseblief reg indien daar meer is, daar is 3 tipes kampeerders as dit kom by opslaan van kamp of tent + ietsie drink.
Jy kry die:
voor
gedurende
na die tyd
ok....en nr 4 is die:
- Read more about Watse tipe kampopslaner is jy?
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 18 views




