- 592156 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Len | Len gaan weer Kruger Wildtuin… | Jan Meyer -1 minute ago |
| More,Ons is geboek vir… | Vakansiebeplanning 2026/27 | Herman Goossens -1 hour ago |
| Daarshy! | Len gaan weer Kruger Wildtuin… | Voortrekker -2 hours ago |
| bollie vraag gewees | Len gaan weer Kruger Wildtuin… | Wessel Strydom -3 hours ago |
| Len, | Len gaan weer Kruger Wildtuin… | Johann L -3 hours ago |
| Antwoord op Wessel se vraag | Len gaan weer Kruger Wildtuin… | Len Loader -3 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Limpopo Oorgrenspark - deur Louis
Dagsê,
Ons toer die einde van die jaar deur die Krugerwildtuin en wil 'n paar aande in die Mosambiek deel van die Oorgrenspark bly. Is dit die moeite werd en as dit is waar? Masinigirdam is een van die plekke wat 'n moontlikheid is.
Ons gaan met tente, sleepwa en 4x4.
- Read more about Limpopo Oorgrenspark - deur Louis
- Log in or register to post comments
- 26 views
Tietiesbaai - deur Voortrekker
Die lede hier wat my ken weet al ons is mal oor tietiesbaai.
Ek het foto's en ietsie geskryf oor ons verhouding met hierdie weskus kamp juweel. Gaan lees gerus op kampblad:
LEES ARTIKEL HIER
TietiesBaai op KampBlad
- Read more about Tietiesbaai - deur Voortrekker
- 9 comments
- Log in or register to post comments
- 72 views
Wie kamp waar in Maart? - deur VW
Nou ja, als lyk belowend en goed hier, weereens dankie Voortrekker vir jou poging om n werkbare forum aan die gang te kry!
Siende ons nou iets het, kom ons probeer om die klets aan die gang te kry!
- Read more about Wie kamp waar in Maart? - deur VW
- Log in or register to post comments
- 20 views
Roete Polokwane na Punda Maria via Giyani
Enigiemand enige eerstehandse inligting rakende die reistoestande van die volgende roete? Ek beplan om die woonwa (Trailblazer + Palma) op daardie roete te sleep Punda Maria ruskamp toe:
- Pietersburg (Polokwane) na Giyani via R81 na Punda Maria (KNP) hek via R81??
- Read more about Roete Polokwane na Punda Maria via Giyani
- Log in or register to post comments
- 46 views
Dube naby Brits - deur Voortrekker
Ons Kamp graag by Dube Brits. Ek kan nie wag vir die winter, so Mei maand, om weer vir 4 of 5 dae daar te gaan staan maak nie.
Kliek hier vir die Dube resensie: Dube Brits Resensie
- Read more about Dube naby Brits - deur Voortrekker
- 17 comments
- Log in or register to post comments
- 224 views
Marakele - deur Koos Mol
Ons vertrek eersdaags vanaf Pretoria na Marakele. Wat is die beste roete, oor Brits of BelaBela?
ARIE: Die pad oor Brits is huidig in n haglike toestand na die groot reen. Weet nie hoe lyk dit verder nie maar rondom Brits baie erg.
- Read more about Marakele - deur Koos Mol
- Log in or register to post comments
- 17 views
Kwa Rie Dundee - deur Segekok
Dankie Segekok vir jou Foto's en beskrywing van Kwa Rie Kampplek by Dundee.
Dit lyk na 'n baie lekker plek om te gaan kamp en dan ook sommer Normandien Pas te gaan aandurf!
LEES GERUS MEER OP KAMPBLAD: Kwa Rie - Dundee
- Read more about Kwa Rie Dundee - deur Segekok
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 21 views
Bosfontein - deur Frikadel
Ons het so paar weke gelede gekamp bu Bosfontein met die XT140 boswa. Wat n lekker rustige oord!!
Ook hier waar my foudie van my kamp my 2 verniet kaartjies gewen het met die Beeld Show!!
Ons sal eendag weer hier kom staan.
- Read more about Bosfontein - deur Frikadel
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 15 views
Kokoriba Inligting - deur Frikadel
Goeie more mede lede,
Wie het al by Kokoriba gekamp en indien wel hoe was julle ondervinding en indrukke van die oord?
- Read more about Kokoriba Inligting - deur Frikadel
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 115 views
Oribi Gorge
Enigeen wat Oribi Gorge ken en 'n inset kan lewer? Ek ry nie graag langer as 500 km skofte wanneer ek sleep nie. Ons beplan om vanaf Areena na Natalia te ry, maar dié skof sal te lank wees.
- Read more about Oribi Gorge
- Log in or register to post comments
- 10 views




