- 588557 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Dankie Neef Herman | Oktober 2026 saam gesels | Rona du Plessis -48 minutes ago |
| Daar is n veld, wat so… | Oktober 2026 saam gesels | neef Herman -1 hour ago |
| .... wel natuurlik die… | Toep wat aflyn kan wys waar… | Voortrekker -2 hours ago |
| Johann jy sit my nou aan die… | Toep wat aflyn kan wys waar… | Voortrekker -2 hours ago |
| Iphone | Toep wat aflyn kan wys waar… | Johann L -2 hours ago |
| Handig | Toep wat aflyn kan wys waar… | Geert -2 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Toep wat aflyn kan wys waar jou naaste goeie selfoon sein is
Goeiedag almal,
Eers die huishouding: ek het vir Anton gevra voordat ek dit hier plaas, en hy was so gaaf om ja te sê. Ek is die ontwikkelaar van die toep hieronder, so lees dit as iets van iemand met 'n belang daarby.
- Read more about Toep wat aflyn kan wys waar jou naaste goeie selfoon sein is
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 56 views
Verskoning
Goeie naand kampvrinne !
- Read more about Verskoning
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 46 views
Kampforum App
Vir die slim mense wat dalk die idee van 'n Kampforum App (Toep) will toets op tablet of selfoon. Hier volg eenvoudige instruksies hoe om dit op jou foon of tablet te laai.(Slegs Android)
Stap 1. Kliek die kolletjies regs bo wanneer op die Kampforum Tuisblad oop is in Chrome..
- Read more about Kampforum App
- Log in or register to post comments
- 18 views
Rock View Lodge Nelspruit
Ek het vir drie aande hier oorgebly en sal in die toekoms baie graag weer hier aandoen. In teenstelling met 'n vreemde antwoord wat ek gekry het by navraag oor 'n hoogtebeperking, is die personeel baie vriendelik en behulpsaam.
- Read more about Rock View Lodge Nelspruit
- 13 comments
- Log in or register to post comments
- 83 views
Evergreen river guest farm
Bogenoemde kampplek het ook my oog gevang. Dis nog nader aan Groot Marico, as mens daai omgewing wil verken.
Lyk na 'n lekker "sonder elektrisiteit" uitspan, langs die rivier in die koeler maande.
- Read more about Evergreen river guest farm
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 27 views
Uitsig Agri
Kom ek vanoggend te wete van die plek. Dit is daar in Koster omgewing, lyk na 'n wild-jagplaas. Volgens die foto lyk dit na 'n plek wat ek van sal hou, al het die staanplekke nie elektrisiteit nie.
- Read more about Uitsig Agri
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 57 views
Umfula
Gaan weer probeer om 'n inset te lewer, sukkel nou geruime tyd🤣
Ons en die kinders het so rukkie terug by by Umfula gaan kamp, Adriaan is baie lief vir visvang en, volgens hom, is dit die beste oord vir die rede.
- Read more about Umfula
- 13 comments
- Log in or register to post comments
- 160 views
Lakeview Lodge and Camping
Enige iemand ondervinding/kennis van hierdie oord naby Nelspruit?
- Read more about Lakeview Lodge and Camping
- 14 comments
- Log in or register to post comments
- 143 views
Forum Herstel en terugvoering
Goeiedag Almal.
Laat weet asseblief op hierdie draad indien julle enige probleme ervaar of dinge raasksien wat verander het of funksies wat nie meer toegangbaar is nie.
Dankie!
- Read more about Forum Herstel en terugvoering
- 76 comments
- Log in or register to post comments
- 884 views
Oktober 2026 saam gesels
So breek daar alweer 'n nuwe maand aan. Vir sommige 'n maand van groot opwinding, soos om die pad te vat na vêr in die ou Kalahari.
Vir ander net nog 'n maand om tuis te verwyl, dalk om voor te berei vir Desember se vakansie by die see.
- Read more about Oktober 2026 saam gesels
- 109 comments
- Log in or register to post comments
- 1286 views




