Welkom ELSA
Elsa, ek sien jy is ons heel nuutste lid en dat jy aanlyn is! Baie welkom by Kampforum.
- Read more about Welkom ELSA
- 10 comments
- Log in or register to post comments
- 107 views
Elsa, ek sien jy is ons heel nuutste lid en dat jy aanlyn is! Baie welkom by Kampforum.
Vanaand weer ontdek ek hierdie kampforum na 'n gesprek met Dusty.
Jare laas op 'n kampforum gesels; Om die waarheid te sê, laas nog lank voor Wegsleep s'n toegemaak het.
Herken darem 'n paar ou lede se name hier.
Mooibly.
Ek wil net vir ALL die nuwe lede hier op ons lekker Kampforum sê BAIE welkom. Moet nie skaam wees om jou self voor te stel en ons so ietsie meer van jou te vertel nie.
Dagse al die mense,
Laat ons eers kyk of die stukkie skrywe op n skerm kom, ek is nie baie hoopvol nie. Maar as dit wel gebeur, wil ek se, Hallo Freda.
Goeie more Jane, baie welkom hier tussen ons klomp, hoop om baie van jou te hoor.
Geniet die vriende op Kampfotum.co.za.
Hello julle
Gaan seker klink soos n AA groepie. Ek is Gerrit Mocke en ek en my gesin doen die kamp ding...
Ek sien 'n hele paar nuwe lede het sedert gister aangeteken. Ek wil graag vir hulle almal hartlik welkom heet. Ek hoop regtig julle gaan nie net 'n naam vir ons bly nie, maar dat ons julle kan leer ken as kampeerders. Bly so anoniem soos jy wil, ons hoor graag van julle.
Baie welkom hier op ons lekker Kampforum Gideon & Elsabé. Hoop julle gaan lekker saam met ons kuier en gesels hier.
Welkom die Deon, gaan jy nou op ons "spy" ? ![]()
Ek sien Dusty het op die koffie draad genoem van ons lekker kuiertjie en koffie drink vanoggend, maar ek glo die gebeurtenis verdien sy eie draad.
Baie welkom op die lekker forum Willie, hoop om baie van jou te hoor, leer.
Baie geluk ook met daai netjiese wa van jou, maggies dit is mooi.
More julle twee welkom op die forum gesels lekke saam
Eddie, baie welkom op die forum, gesêls lekker saam.
Hierdie was my laaste poging gewees, Want ek het nou al soveel keer probeer inlog die afgelope paar maande dat ek totaal moed opgegee het. Gelukkig in my soektog in my mails kry ek toe my inlog-Detail.
Baie welkom "All Out Gear" (Leani) hoop jy gaan lekker saam met ons gesels en sommer van julle produkte ook vir ons wys.
Goeie naand,
Ek en my vrou het albei groot geword met kamp en is mal daaroor. Ons kamp in 'n tent (8 man tunnel dome) maar het die week 'n woonwa (1970 Jurgens 500B) oorgeneem by my ouers.