Welkom

Description
Welkom nuwe lede!    

Nuut hier rond...

Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag
Submitted by Lapskag on
Forums
Goeie dag julle almal, ek is nuut op die forum maar 'n ou roof kyker/leser en het julle gesprekke so geniet en toe Voortrekker die web verander was ek lekker gesnoeker, maar nou is ek hier, met of sonder been hare. So n bietjie meer van myself soos gevra gaan word.
0

MĂŽre sĂȘ Forum maats

Middelburg, Mpumalan
Profile picture for user Skippie
Submitted by Skippie on
Forums
Ek meld net gou aan hier op nuwe Forumblad! Was lanklaas hier maar herken darem nog baie van julle! Ons het lanklaas gekamp weens omstandighede en allerhande mediese kwale. Mariette het 'n enkel gebreek en gepaardgaande gaan daar nou ook 'n rug operasie moet plaasvind die 1ste Aug!!
0

Ons kamp lekker

Magaliesburg
Profile picture for user GerhardtN
Submitted by GerhardtN on
Forums

Dagse kampers. Ons kamp al jare. Eers begin met tent, toe Boswa en nou onlangs oorgeskakel na n Jurgens Oryx toe. Kamp meestal "off the grid" en op daai 4x4 plekke waar daar nie krag of water is nie. Ons geniet die stilte en ongerepte natuur.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus