Drie berge eish so tussen die berge, water strome, skoon hemel lug so stap tussen bos en klip kyk Sleep Nou wil nou haak en sleep na Drie Berge om vars lug in te neem voete innie water te kry daai monster van 20 kg karp te vang te soen en te release sodat my kleinkinders hom eendag te vang. Die tente op te slaan pelle te maak te kuier om die kamp vuur of soos ons kampers se bos TV te kyk daai draai by die badkamers te maak en vir mede kamper te se kamp bly koning en Drie berge is die berge vir oud en jonk
Dit is darem lekker om so te…
Dit is darem lekker om so te droom, ne Shaun? Dit klink idillies. Niks beter as die berge nie! Byt vas, dit kom!
Shaun…
Shaun.
Sover is jy die enigste inskrywing vir daai heerlike wegbreek naweek, maar gee kans broer, ek gaan ook inskryf en wen, of altemit dan saam met jou daar kamp.
Drie Berge is hoog op my gunsteling oorde lys.
Hoop ons is die enigste inskrywings, dan wen ek, en jy kom saam?





Sleep nou dit klink bakgat…
Sleep nou dit klink bakgat ek wil sommer saamkom!