Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -4 seconds ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -9 minutes ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -1 hour ago
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Kgalagadi temperature Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -1 hour ago
Verbeel ek my of het............... Oktober 2026 saam gesels Len Loader -1 hour ago

Drie Berge Wen - sleep nou

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums

Drie berge eish so tussen die berge, water strome, skoon hemel lug so stap tussen bos en klip kyk Sleep Nou wil nou haak en sleep na Drie Berge om vars lug in te neem voete innie water te kry daai monster van 20 kg karp te vang te soen en te release sodat my kleinkinders hom eendag te vang. Die tente op te slaan pelle te maak te kuier om die kamp vuur of soos ons kampers se bos TV te kyk daai draai by die badkamers te maak en vir mede kamper te se  kamp bly koning en Drie berge is die berge vir oud en jonk

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 20/10/2017 - 21:40

Shaun.

Sover is jy die enigste inskrywing vir daai heerlike wegbreek naweek, maar gee kans broer, ek gaan ook inskryf en wen,  of altemit dan saam met jou daar kamp. 

Drie Berge is hoog op my gunsteling oorde lys.

Hoop ons is die enigste inskrywings, dan wen ek, en jy kom saam?

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 21/10/2017 - 06:17

Ek hoop ook so Johann lekke wees om saam julle almal te kan kamp Stem Freda

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus