Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago
Chris ek is besig om… Kgalagadi Oktober 2026 Voortrekker -5 hours ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago
epos Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -6 hours ago

Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on

Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.

Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 02/03/2018 - 10:14

Weet nie van 'n moeilike nag nie, maar die twee is nou besig om daai Toykie te overall.

Dit is 'n geswets en gesweet daar onder die enjin kap van die trokkie, hoor net Bacon se vir Gryswater dat die dam ding nou te veel moeilikheid gee, miskien moet hulle 'n Ford koop?

Sien daai Gryswater le nog lekker en slaap op die foto ek dink ek het vir spekkies sien badkamer toe strompel, lyk my gisteraand se skottelgoed le ook nog so versprei voor die tent?

 

 

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Fri, 02/03/2018 - 10:36

Ek hoor nou net oor die radio dat die verkeer ewe skielik verskriklik op getel het op die N1 noord vanaf Pretoria. Daar is glo n moewiese klomp mense wat karavane sleep op die pad. By die Carousel plaza is die ry al glo n kilometer lank.

Mense word ook dan gewaarsku om eerder die pad vir vandag te vermy. Soos ek hoor maak die karavane die mense se voertuie erg swaar op brandstof,  wat erge lug besoedeling tot gevolg het en dit maak dit moeilik vir die mense om asem te haal op bogenoemde stuk van die N1.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 02/03/2018 - 12:15

Groot G en Marinda,     Arie en Petra,   George en Annetjie,   Hessie en Jan, Warren en Scruffy,   Johan Fouche en Dorothy,    Johan van Heerden en Cora  en vriende (oops name nou vergeet).  Sien hier het nog 2 waens ingekom maar nie seker of hulle saam met ons is nie?

0
Elarduspark
Profile picture for user GerhardM

GerhardM

Fri, 02/03/2018 - 12:39

 

 Ons wag vir julle

Ag dankie. smiley

Ons sal veilig ry ook dankie wink

 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 02/03/2018 - 12:47

OK, so Spekkies het groot oë.   Nou wat is groot aan Groot G?

0

Dit lyk baie pragtig daar. So jammer ons bly so ver. Julle moet dit geniet en gaan groot.

0
Walkerville
Profile picture for user Chucky Norris

Chucky Norris

Fri, 02/03/2018 - 19:18

Het vi 2 uure gesit by oom seekok se hek en wag vi my lift. Het ma gery met my fiets huis to.

Oom seekok maaki oop nie.

Was net ekke. Breggie kani saam nie.

Sal try hike.

As eke nie kom nie enjoy.

My data ampe kla

Willem Tredoux

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus