Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.
Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

Moeilike nag?

Lyk my Gryswater skaap nog. Weet nie waar Spek is nie?
Weet nie van 'n moeilike nag…
Weet nie van 'n moeilike nag nie, maar die twee is nou besig om daai Toykie te overall.
Dit is 'n geswets en gesweet daar onder die enjin kap van die trokkie, hoor net Bacon se vir Gryswater dat die dam ding nou te veel moeilikheid gee, miskien moet hulle 'n Ford koop?
Sien daai Gryswater le nog lekker en slaap op die foto ek dink ek het vir spekkies sien badkamer toe strompel, lyk my gisteraand se skottelgoed le ook nog so versprei voor die tent?
Traffic Anouncement!
Ek hoor nou net oor die radio dat die verkeer ewe skielik verskriklik op getel het op die N1 noord vanaf Pretoria. Daar is glo n moewiese klomp mense wat karavane sleep op die pad. By die Carousel plaza is die ry al glo n kilometer lank.
Mense word ook dan gewaarsku om eerder die pad vir vandag te vermy. Soos ek hoor maak die karavane die mense se voertuie erg swaar op brandstof, wat erge lug besoedeling tot gevolg het en dit maak dit moeilik vir die mense om asem te haal op bogenoemde stuk van die N1.
Hoop om voor 13:00 hier weg…
Hoop om voor 13:00 hier weg te kom, dalk is die klomp dan voor my en kan ons makliker deur beweeg ?
Ons gaan eers 16:45 hier weg…
Ons gaan eers 16:45 hier weg kom
Hoop om teen 19:00 daar te wees.
Oe, dit lyk pragtig daar. …
Oe, dit lyk pragtig daar. So wie is nou al almal daar?
Groot G en Marinda, Arie…
Groot G en Marinda, Arie en Petra, George en Annetjie, Hessie en Jan, Warren en Scruffy, Johan Fouche en Dorothy, Johan van Heerden en Cora en vriende (oops name nou vergeet). Sien hier het nog 2 waens ingekom maar nie seker of hulle saam met ons is nie?
Gerhard julle moet veilig ry…
Gerhard julle moet veilig ry. Ons wag vir julle ![]()
Gaan groot
Dit lyk baie pragtig daar. So jammer ons bly so ver. Julle moet dit geniet en gaan groot.
Wie gaan die slag werk doen …
Wie gaan die slag werk doen ?
Baie afval, pens en pootjies op die spyskaart
Het vi 2 uure gesit by oom…
Het vi 2 uure gesit by oom seekok se hek en wag vi my lift. Het ma gery met my fiets huis to.
Oom seekok maaki oop nie.
Was net ekke. Breggie kani saam nie.
Sal try hike.
As eke nie kom nie enjoy.
My data ampe kla
Willem Tredoux






Hey, ek pas my vroutjie mooi…
Hey, ek pas my vroutjie mooi op, sy werk net vir my, ek huur haar nie uit nie!!!