Forums
SLEEP NOU: "Drie berge eish so tussen die berge, water strome, skoon hemel lug so stap tussen bos en klip kyk Sleep Nou wil nou haak en sleep na Drie Berge om vars lug in te neem voete innie water te kry daai monster van 20 kg karp te vang te soen en te release sodat my kleinkinders hom eendag te vang. "
Shaun, geluk man. Jy moet…
Shaun, geluk man. Jy moet dit geniet.
Mooi so, Shaun! Jy en…
Mooi so, Shaun! Jy en Berdien gaan dit geniet. Ek is bly julle het dit gewen.
Baie geluk en geniet dit,…
Baie geluk en geniet dit, dit is nou 'n lekker wen daai.
Dankie julle
Wat n prys so dankbaar en bly sal julle op hoogte hou nou moet julle inskryf vir Koro Koro kompetisie as ek reg is sal Anton vroeg Desember laat loop dis n puik oord





Puik Puik
Dankie julle ek en Berdien so baie opgewonde wat n puik prys woep woep se Berdien