Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Deon en Anton
Ek kan China taal lees en julle is reg dis slegte nuus die China mense se soos Japan in voorige wereld beker bokke gewen het gaan hulle ons ook wen eish hier kom n ding ![]()
Die man vat sy siek vrou…
Die man vat sy siek vrou dokter toe.
Na die onsersoek sê die dokter vir die man
"Ons het hier met `n baie lelike ding te doen."
Die man sê ek weet dok maar sy is regtig baie goed vir die kinners
Goed vir die kinders …
Goed vir die kinders
Dierbare man, hy weet wat saak maak in die lewe.
Koerant Opskrifte
Koerante kan maar baie misleidend wees .Ek gee julle n voorbeeld
Daar speel 2 broers met die van Dicks in Liverpool se sokker span .Altwee sit met beserings en kan nie speel nie die koerante berig as volg
Daily Mirror
Liverpool to play with out Dicks
The Sun
Liverpool to play with Dicks out
Die Nudiste Kamp
Laat ek julle vertel van my en Arie se gelukkie .Daar maak n nuwe nudist kamp oop in die Wes Kaap en ek en Arie word as ere gaste uit genooi en eerbare mense vir die geleentheid .So ry ek en Arie na die plek en nee gaan nie se waar is dit presies ons soek nie nie getroude mans se gebrokelde huwelike op ons gewete nie ,omdat Arie so knetsie vat bestuur ek .Nou kyk om verby al daai klein dorpies te ry met name soos Disselboom ,Tonteldoos en Tietiesbaai , hoe kan ek dit stel ,ons is heel opgewonde oor die Paradys wat vir ons voorle .
Kom by die plek ,nou staan ek en Arie en loer deur die “cherrie” laning en wat ons daar aan die anderkant sien is hemels .Ek raak so opgewonde en haal so vinnig asem dat my ribbekas lyk soos “venetian blinds “ wat oop en toe maak .Ek wil sommer onmiddelik ingaan maar kyk nou hoe skerp is daai Arie .Hy se vir my” Dassie is jy mal waar gaan ons, ons selfoon en beursie sit .Ek se vir Arie “Jinne het nooit daarin gedink nie maar was jy al in die tronk “ Jaaaaa se Arie maar kyk nou hoe stupid is ons nie 1 van ons 2 het die Vaseline saam gebring .
En dus vriende is hoekom ek en Arie deesdae net kamp .Ek kry deesdae net n “Please call me “ maar ek kan nie die nommer sien dis donker daar binne .
Laat my dink aan die…
Laat my dink aan die Voortrekker kamp.
die twee klein Penkoppe gaan stap so bietjie in die bos, maar op die plaas langsaan is 'n nudiste kamp, kom die laaities by die draad en daar sien hulle toe 'n spul kaal mense.
Hardloop terug na die voortrekker laer, en vertel vir Neef Anton van die petalje. Nou wil Neef Anton weet, was dit mans of vrouens, nee se hulle, ons weetie hulle het nie klere aangehad nie.
Dassie gelukig lees Petra nie hier nie, jy kan mossie ons geheime so uitlaat nie, Petra wonder juis hoekom klink my maag soms soos 'n foon wat lui?
Mike en Kallie…
Mike en Kallie.
Mike en Kallie het eendag so 'n toer deur die veld/bos gestap. Die veld was baie ruig en Mike sien nie die ou leë put so tussen die bosse nie en gly op die rand en val toe binne die put voor hy aan iets kon vasgryp. Kallie loer so by die put in en skree vir Mike:"Het jy iets gebreek."
Skree Mike terug:" Nee, hier is niks om te breek nie."
Shame ou Mike en Kalie kry…
Shame ou Mike en Kalie kry swaar?, wat nog van Jimmy Abbot?
Mike en Kallie
Ou Mike en Kallie werk by n bou perseel .N baksteen val vanaf die 3de vloer en val Mike se regter oor af .Kallie sien die oor op die grond le en se vir Mike "Hier is jou oor Mike .Nee se Mike is nie my oor nie myne het n potlood agter hom gehad
Skerp Dassie?…
Skerp Dassie?
Nee se Mike is nie my oor nie myne het n potlood agter hom gehad
Dis die drank
@ Johann L jy spot hulle lewer af . Soos die ou wat dokter gaan sien .Na die ondersoek vra hy die dok Wel dok hoe lyk dinge .Se die dok Ek dink dis n drank probleem . Okay se die jaffel ek sal terug kom wanneer jy weer nugter is
Of die ou wat deur sy baas…
Of die ou wat deur sy baas uit getrap word.
"Ek was 'n dom ÷$#@" toe ek jou die dag aan gestel het, skree hy vir die werknemer,
Werknemer "Ek het dit gesien, maar gehoop Mnr sal verander"
Johann, soos een van my…
Johann, soos een van my vorige kollegas gesê het: "Ek het vir een oomblik nie gedink nie toe kom werk ek hier"





Heeltemal verkeerd gespel…
die 7" tablet se skuld