Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Wessel. Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -5 minutes ago
Jan Meyer Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -21 minutes ago
Dankie! Help met kamp beddens en… deon557 -51 minutes ago
Huur Help met kamp beddens en… Geert -4 hours ago
Kamp goete Help met kamp beddens en… Wessel Strydom -6 hours ago
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

pretoria

luzze

Thu, 10/05/2018 - 18:44

 prof luze have helped many people in south Africa and abroad through long distance healing powers , guidance , cure, protection ,quick and marriage. 
* Love binding 
* Financial and Business solutions.
*speed up claims & debts
* Prevention of Divorce and fights.
* Solving all Troubled relationships.
* Win and destroy court all cases.
* Stop and Control cheating partner .
* Recover or Bring back stolen property.
* Employment or Job promotions Tips and Success.
* Business Booster And Customer attraction .
* Find out why you are not progressing in life and get quick solutions.
We Destroy and remove evil spirits or negative powers (evil spirits) from homes businesses.
I Guide or Protect you and your Family from Being Bewitched .
* Stop Smoking and Alcohol Drinking Addictions to save the Future and Families.
Unlock your relationship and put it to the next level through the easiest way available. Through quick and reliable solutions that will make.
*Your partner listen and think about you wherever he is.
*Making him or her take care of you or support you without any limitations.
*Love binding rituals that keep you together without cheating and interference of any body
*Prevention of divorce or any misunderstandings
*Quick and peaceful marriage to those who need prosperity. lost love spells in sandton Limpopo Bela-Bela / Warmbad lost love spells in Dendron Giyani Lebowakgomo Lephalale / Ellisras Louis Trichardt Lulekani lost love spells in Mankweng Marblehall Modimolle / Nylstroom Modjadji / Duiwelskloof lost love spells in Mokopane / Potgietersrus Musina / Messina Mutale Nkowankowa Other Limpopo lost love spells in Phalaborwa Polokwane / Pietersburg Soekmekaar Thabazimbi Thohoyandou lost love spells in Thulamela Tzaneen KwaZulu Natal Drakensberg Durban City Midlands lost love spells in North Coast North Suburbs South Coast (Ugu) South Suburbs lost love spells in Western Cape Atlantic Seaboard Cape Flats Cape Town Cape Winelands Central Karoo Eden Helderberg lost love spells in Northern Suburbs Overberg Southern Peninsula Southern Suburbs lost love spells in West Coast North West Bloemhof Bray Brits Christiana Delareyville Fochville lost love spells in Hartbeespoort Klerksdorp Koster Lichtenburg Mabopane Magaliesburg lost love spells in Mahikeng / Mafikeng Mmbatho Mogwase Mothibistad Orkney Other lost love spells in North West Ottosdal / Letsopa Pomfret Potchefstroom Reivilo lost love spells in Rustenburg Schweizer-Reneke Stella Stilfontein Ventersdorp Vryburg Wolmaransstad lost love spells in Zeerust Northern Cape Alexander Bay Barkly West Beeshoek Calvinia Carnarvon lost love spells in Colesberg Danielskuil De Aar Fraserburg Garies Griekwastad Groblershoop lost love spells in Hartswater Jan Kempdorp Kathu Keimoes Kimberley Kuruman Mier Other lost love spells in Northern Cape Pampierstad Pofadder Port Nolloth Postmasburg Prieska Ritchie lost love spells in Springbok Strydenburg Sutherland lost love spells in Upington Vanderkloof Victoria West Warrenton

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 12/05/2018 - 10:19

'n Man is op reis en sy kar breek naby 'n monnikeklooster. Hy gaan na die monnikeklooster, klop aan die deur en sê, "my kar het gebreek. Dink julle ek kan die nag oorbly?" Die monnike nooi hom viendelik binne, gee hom kos en maak selfs sy kar reg. Toe die man aan die slaap wil raak, hoor hy 'n vreemde geluid. Die volgende oggend vra hy die monnike wat die geluid was, maar hulle sê, "ons kan jou nie sê nie want jy is nie ' n monnik nie"
Die man is teleurgesteld maar bedank… hulle in elk geval en sit sy reis voort. 'n paar jaar later ry hy weer daar verby en besluit om weer oor te bly, want hy het mos vriende gemaak met die monnike. Die monnike nooi hom in, gee hom kos en slaapplek. Daard nag hoor hy weer dieselfde vreemde geluid wat hy die vorige keer gehoor het, die volgende oggend vra hy weer wat dit is, maar die monnike antwoord, " ons kan jou nie sê nie want jy is nie 'n monnik nie.
Die man sê "als reg als reg. Maar ek sterf van nuuskierigheid. Al moet ek 'n monnik word om uit te vind sal ek dit doen. Hoe word ek 'n monnik?"
Uiteindelik doen die man 'n tien jaar monnikekursus en word 'n volwaardige monnik. Ons sal jou nou wys waar die bron van die geluid is".
Die monnike lei die man na 'n houtdeur, waar die hoofmonnik sê "die geluid is reg agter daardie deur".
Die man probeer die deur oopmaak, maar dit is gesluit, hy sê " mag ek die sleutel kry" die monnike gee hom die sleutel en hy maak die deur oop. Agter die houtdeur is nog 'n deur gemaak van klip. Die man vra die sleutel van die klipdeur . die monnike gee hom die sleutel, en hy maak die deur oo net om te vind daar is nog 'n staaldeur. Hy kry nog 'n sleutel van die monnike en maak nog sewe deure oop. Toe hy die laaste deur oopmaak is hy totaal verstom toe hy sien wat eintlik die bron van die geluid is!!
Maar ek kan jou nie sê nie want jy is nie 'n monnik nie ??

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sat, 12/05/2018 - 12:19

Wou nou sê (let asseblief op na die kappie) dat oom Johann seker waar praat want grysheid bring wysheid. Onthou dat ek n foto van hom hier op die forum gesien het en as ek reg onthou het daai donker hare glad nie grys gelyk nie.

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Sat, 12/05/2018 - 12:54

Kyk dit is eers op so 65 en op wat 'n man regtig begin verstaan waaroor die lewe gaan - nie soseer die kwantiteit nie maar die kwaliteit!

Julle jongetjie doen dit omdat julle MOET, die hormone jaag julle.

Ons volwasse mans doen dit omdat ons WIL, en almal weet jy doen wat jy wil met 'n baie beter gesindheid as dit wat jy moet. Altyd geneig om daai joppies wat jy moet so gou as moontlik af rammel om klaar te kry!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus