Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Hulle moet my maar saamvat…
Hulle moet my maar saamvat met elke vlug. Ek sal lank voor die tyd begin gil...
Laat hy val waar hy wil
2 jagters in Alaska huur n ligte vliegtuig om hulle na die jagveld te vervoer want die terrein in moeilik om per voertuig te bereik .So vlieg hulle die Donderdag saam met die vlienier en sy vliegtuig na Alaska ,die plan is hulle jag vir 2 dae skiet bokke en bere terwyl die vliegtuig daar wag vir hulle .Die laaste dag le daar al n hoop diere wat hulle geskiet het en dit is tyd vir inlaai .Die vlienier se hokaaai dis te swaar ons gaan nooit hier kan opstyg nie .Nonsense se die jagter laas jaar het ons amper dieselfde vliegtuig as joune gehad en het maklik hier uitgevlieg .Jonf ek hou nie van die idee se die vlieneier maar as julle se julle het uitgekom dan is diue saak reg.
Laai die vleis en daar gaat hulle aan die einde van die aanloop baan is daar sulke hoe bome die arme vliegtuig dreun en enjon hardloop volspoed maar verdomp of dit will hoer vlieg .Die vliegtuig se vlerke vang die top van die bome en daar moer hulle neer dis net sneeu en ys .Kruip hulle almal uit die wrak en die 1 jagter se vir die ander Hey boet kyk dis amper op dieselfde plek waar ons laas jaar neer gemoer het
Skerp Dassie, laat daai…
Skerp Dassie, laat daai manne nou twee keer hul koppe teen die selfde klip stamp.?
Ai man, mors ek nou my…
Ai man, mors ek nou my koffie op die skootrekenaar!
Lol , Lolla nee hier is g'n…
Lol , Lolla nee hier is g'n niks mooi meisies hier nie - nie eers lelikes nie, die Tannie en ek is op die oomblik stoksiel alleen hier in die kamp.
My dogter en haar gesin kom darem die naweek bietjie by ons kuier, dan kan my oudste kleindogter [Kymie} ons alles vertel van haar China/ Shangai/Hong Kong trippe, en sommer fotos wys ook!
Sy het gister op OR Tambo geland na - soos ek verstaan 'n ongelooflike trip.
Arie, dit gaan nou 'n lekker…
Arie, dit gaan nou 'n lekker kuier wees, baie bly vir julle twee.?
Koue winter
Die boesmans in die Kalahari vra vir hul nuwe stamhoof of dit 'n koue winter gaan wees. Hy wil nie laat agterkom hy weet nie maar veiligheidshalwe sê hy vir hulle ja, hulle moet maar solank begin hout bymekaar maak.
Die volgende week kry die stamhoof 'n plan, gaan na 'n publieke telefoon en bel die weerburo. Hy vra vir hulle of dit 'n koue winter gaan wees en hulle sê ja, hulle vermoed so. Hy gaan weer terug na sy stam en sê vir hulle om nog hout bymekaar te maak, die winter gaan koud wees.
So gaan dit aan vir drie weke. Die stamhoof bel die weerburo, elke keer bevestig hulle, meer seker van hul saak, dat dit 'n baie koue winter is wat voorlê. En elke keer gaan vertel die stamhoof sy mense om meer hout bymekaar te maak.
Die laaste week in April toe hy die weermag weer bel, vra hy vir hulle nou hoe is hulle dan so seker dat dit 'n koue winter gaan wees. Die man antwoord: "Wel, volgens ons sateliet foto's maak die boesmans in die Kalahari bef@k hout bymekaar, en hulle is nooit verkeerd nie."
ek wonder of dit toe koud…
ek wonder of dit toe koud was daardie winter? glo so, hulle was nog nooit verkeerd nie ![]()
Gracefull Grace
Jaa Warren and so the Mugabe's sins are catching up one by one
Vrou bel haar skoonma en vra…
Vrou bel haar skoonma en vra:"Ma, wanneer 'n kind in sy broek gepoef het, wie moet hom skoomaak?"
Skoonma:"Gewoonlok doen die ma dit."
Vrou:"Dan moet ma gou oorkom. Jou seun het gisteraand gaan suip en nou in sy broek geskyt."





sonbrille en vlieg