Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -5 minutes ago
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -37 minutes ago
Kgalagadi temperature Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -43 minutes ago
Verbeel ek my of het............... Oktober 2026 saam gesels Len Loader -46 minutes ago
Herman Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -1 hour ago
Lekker Len gaan weer Kruger Wildtuin… Geert -1 hour ago

SMB - Wen Mabalingwe

Pretoria
Submitted by SMB on
Forums

As ek reg onthou, is Mabalingwe die plek van die Kalahari Oase bush pub, waar 'n TV storie, lank terug vanaf geskiet was. Ek kan nie meer die storie se naam onthou nie, maar dit behoort nou 'n lekker avontuur te wees om te gaan sit en kuier in die kroeg.

So 'n lekker rustige week saam met my gesin sal ons weer net nuwe insig gee vir hoe bevoorreg ons is om in 'n land te kan bly met sulke pragtige plekke waar jy ongestoord op 'n wildrit kan gaan en net êrens in die bos kan gaan ontspan met die voëlgeluide om jou.

As ek die kompetisie wen, sal dit lekker wees om weer die natuur saam met my man en seunskind te kan verken soos net ons dit kan doen.

devil

Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Mon, 29/01/2018 - 08:47

Ek hou van die bar wat `n halwe landrover is en die sinkbad stoele. Laas toe ons daar was ,was die diens flink en die bier lekker koud.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus