Forums
Eerstens, daar is 31 staanplekke met 16 familie badkamers.
Ek was nog nooit daar nie, en sal regtig graag daar wil gaan penne inkap.
Koro Koro is al lank reeds op ons wens lysie vir kampe, en dit sal dus ideaal wees om die lekker prys te wen.
Baie dankie aan Sleepnou, Koro-Koro en Kampforum, wat die kompitisie moontlik gemaak het, wie ook al hierdie prys wen, wen gewis 'n eerste klas wegbreek.
Sy moenie dat ek haar vang…
Sy moenie dat ek haar vang dat sy interveer met my "winning" nie.?
Sterkte Lolla, may the best MAN win????





Ons was ook nog nooit daar…
Ons was ook nog nooit daar nie. Klink en lyk na 'n heerlike plek. Ek weet Lolla het geseg dat so ook wil inskryf.