Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Chris B Pad en roete inligting Wessel Strydom -1 hour ago
R71 Pad en roete inligting Chris Boucher -2 hours ago
Pietersburg na Phalaborwa hek. Pad en roete inligting Wessel Strydom -12 hours ago
Nieuwoudville na Kambro.... Oktober 2026 saam gesels Goeie Hout -14 hours ago
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -19 hours ago
Brandstof kostes Len gaan weer Kruger Wildtuin… Geert -20 hours ago

Johann L kompiteer om Koro Koro te wen

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Eerstens, daar is 31 staanplekke met 16 familie badkamers.

Ek was nog nooit daar nie, en sal regtig graag daar wil gaan penne inkap.

Koro Koro is al lank reeds op ons wens lysie vir kampe, en dit sal dus ideaal wees om die lekker prys te wen.

Baie  dankie aan Sleepnou, Koro-Koro en Kampforum, wat die  kompitisie moontlik gemaak  het,  wie ook al hierdie prys  wen, wen gewis 'n eerste klas  wegbreek.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus