Hierdie is n ongelooflike mooi plek! En... Ek GAAN hierdie naweek WEN! Maak nie saak wat julle dink of doen nie. Dis my home town en een van die mooiste kamp plekke in Limpopo! As ek hier gaan kamp dan kan die kabouters lekker vir hulle ouma groot gaan kuier wat n paar kilometer vanaf Koro Koro woonagtig is. Ek weet Voortrekker hou baie van so n boskamp KAMP... So dalk kan hy vir my n goeie woordjie gaan insit by die beoordelaars...
Antwoord - 31 staanplekke en 16 familie badkamers!
STEM VIR LOLLA ![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Dit gaan kekker wees!
Hallo vriende en vriendinne, ek sien ek loop ver voor met die meeste views.
Daar is nog 2 daggies oor, julle sal moet view
ons gaan lekker kamp by Koro-koro
Jy gaan wen, Lolla. Die…
Jy gaan wen, Lolla. Die beoordelaars moet asb kennis neem - hierdie meisie van ons is die wenner en klaar!
Ai, Lolla, ek dink ons almal…
Ai, Lolla, ek dink ons almal gun jou die een. Julle moet dit vreeslik geniet .
Geluk Lolla
Baie geluk Lolla laat weet my asb wanneer julle gaan sodat ek eienaar kan laat weet Anton / Lolla en kidz is oppad![]()





Stem vir Lolla
Ek kan nie wag nie!!! KORO KORO is beautiful!