Wie stel daarin belang om gedurende 2019 vir 'n maand of so weg te breek na die Kgalagadi , Nabia (Etsohsa ens) Botswana?
Johan Fouche kom in
Johan Fouche kom in, hoe loop jou beplanning vir die toer gaan sien op rakke Weg Namibie baie goeie inligting met lekke fotos
Kalaghadi, Etosha ens
Hello bospad kampers
Dit klink vreeslik aanloklik, maar ek is bekommerd oor;
1] mens moet afgetree wees om maand met vakansie te wees
2] julle gaan vir my wegry en dan kom klik op forum
Kan mens nog waag om sulke bestemmings/roetes alleen te doen, vra maar want ek ry net 'n Hilux
Wessel
Ag nee wat Wessel, moenie…
Ag nee wat Wessel, moenie bekommerd wees nie, ek sleep nooit meer as 160KPU nie, hou nie van jaag nie.![]()
Ernstig, ek sal nooit meer as110kpu sleep nie, en ek het 'n yellow blade ook aan, al het my kar "Electronic Sway Control".
Daai elektroniese goed kom, na my mening, eers aan as jy reeds swaai het.
Met die Hilux hoef jy nie…
Met die Hilux hoef jy nie teveel te worry nie ![]()
Wessel daai Hilux
Hilux het lekke grond hoogte hou jou bandruk by die gebied wat jy ry gaan geniet gaan groot
Oi, ek wil ook saam gaan. Ek…
Oi, ek wil ook saam gaan. Ek ry `n 4.2 Cruiser so julle gaan vir my moet wag.
Ek is ongelukkig seker eers weer Augustus in die land.
Laat weet en ek kom saam.





Deon ek verseker
Ek sal verseker belangstel ek moet net teen daai tyd my bakkie he en dis ook die jaar wat ek en Berdien Weskus toer gaan doen hou ons asb op hoogte