Daarshy, klink vir my die Radio X5 "Om die Kampvuur" luisteraars wil graag 'n 80's aandjie saam met Noddy hou ![]()
Hoelykit Noddy, kan ons so 'n nommertjie of 20 bymekaar skraap vir 'n volgende uitsending? ![]()
Plaas julle keuses op hierdie draad en dan maak ons 'n top 20 lysie ![]()
Was al baie baie daar, maar…
Was al baie baie daar, maar skeep so bietjie af huidiglik. Oom weet, huis gekoop en al daai strooi. LOL
Lol @ Gesie
Nee wat die Omie was maar n gewone soldaat maar het my tande met dynamite skoon geskiet in die oggende
Ek voel vir jou
Ja Gesie so n huiskoop storie ruk nogal aan n man se sak . Ek gaan Augustes /September die Wilde Kruger besoek met my huis soos slak op my rug
Dit is altyd lekker daar oom…
Dit is altyd lekker daar oom Dassie, oom gaan ook nog n goeie tyd. Later as dit word dit so bietjie lastig met die insekte en hitte. Winter tot daai tyd die beste vir wille tuin.
Die beste tyd
Gesie die omie ken van wanneer is dit die beste tyd in die Kruger ek gaan al vir die afgelope 20 jaar na Oom Paul se plaas
Hehe, sorry oom Dassie, sien…
Hehe, sorry oom Dassie, sien oom ken oom Paul se plaas. ![]()
Aangesien die trip van die…
Aangesien die trip van die Oranje rivier eers op hols is gaan obs dalk ook September KNP toe
Goeiaandjie Seshegso gooi…
Goeiaandjie Seshegso gooi darsho vi onshok bietkke vannie obs seblief
Hi Segekok
Dit klink lekker Segekok dalkies kan ons saam kuier om n vuurtjie sonder die obs ![]()
Geniet oom Seg, iets…
Geniet oom Seg, iets interesant vir my toe ek by Pretorius kop gestaan het was die Jock of Bushveld geskiedenis daar rond. Ledwaba met sy tent huisies. Dan die mooiste plek om ingerief te gaan slaap as mens nie kamp met n ongelooflike uitsig is olifantskamp so op n koppie. Mens kan ongelukkig nie daar kamp opslaan.
Lol, maar wat praat ek alweer, ek dink oom Seg ken ook dalk oom Paul se plaas.
Whahaha oom Voorrie, so jy…
Whahaha oom Voorrie, so jy ken waar Seshego hier by Polokwane is, skerp man.
Gaan die Sept
Segekok as ek kyk na die booking gaan ons begin Sept eers Letaba dan Shingwedzi , Satara en later Maroela . In Aug gaan ons Berg en Dal en Pretorius Kop wees
Ons kyk om by Petoorskop te…
Ons kyk om by Petoorskop te begin dan noord. Sal seker so 2weke daar wees. Gaan die laaste nag by Maroela wees. Nog nie seker van datums nie.





Neus hare is 'n daaglikse…
Neus hare is 'n daaglikse stryd.
LEKKER Boeremusiek!