Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -5 minutes ago
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -4 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -5 hours ago

80's Om die Kampvuur

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on

Daarshy, klink vir my die Radio X5 "Om die Kampvuur" luisteraars wil graag 'n 80's aandjie saam met Noddy hou smileyyes   

Hoelykit Noddy, kan ons so 'n nommertjie of 20 bymekaar skraap vir 'n volgende uitsending? angel

Plaas julle keuses op hierdie draad en dan maak ons 'n top 20 lysie wink

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 19/05/2018 - 20:53

N I C E

ooomf  oomf  oomf   almal saam!  HI   HI   HI smiley

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Sat, 19/05/2018 - 20:55

N groot dankie aan die lede wat so mooi gehelp het met die keuses van vanaand se top 80's musiek dink n hele paar mense het agteroor gesit en verlang na daai dae . Dan Dankie aan Anton vir die instuur van die keuses sekerlik nie n maklike taak gewees om tussen daai liedjies te kies .En laaste maar nie die minste aan Noddy wat so gesukkel het met sy mikrofoon en tog dit laat gebeur het yes

0

Gesie hy weet natuurlik dat haar man ook sy eie band gehad het .Hy het in haar band die back up vocals gedoen en sy het in sy band back up vocals gedoen 

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sat, 19/05/2018 - 21:03

Oom Dassie, assemblief, Sandra kon nog nooit n man gehad het nie, sy was my bokkie dardie tyd, in my drome, aai tog.

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Sat, 19/05/2018 - 21:07

Ai Geise man jammer ek wou jou nie ontstel met die stories van haar man nie . Dit laat my dink aan die vrou wat in die kraam saal le om geboorte te gee .Die dokter vra haar Sal jou man bywees vir die bevalling ? Nee se sy My boyfriend en my man hou nie van mekaar laugh

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 19/05/2018 - 21:10

Dankie Anton, mede lede en Noddy, dit was greate. Baie lekker ou dae gewees die 80's?

Dassie, nee ek het die program op die TV geluister, kon ongelukkig nie die app suskesvol op die tv installeer nie, maar kon darem luister deur die tv se google program. Verstaan nie hoekom wou dit nie "install" nie.

 

 Anton, ons kyk uit vir 'n lekker Rock / POP aand?

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Sat, 19/05/2018 - 21:55

Ai Johann die moderne tegnologie en ou mense is nie maats nie .Ek onthou nog daai ou VCR ek moes altyd my vrou roep om dit te kom stel as ek n program wou opneem .Dankie tog daai goed is iets van die verlede nou sukkel ek met n simpel selfoon .So my foon is vir bel en oproepe ontvang al daai ander fancy goed is bo my vuurmaak plek laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus