Hallo almal onthou vanaand 19:00 - 20:00 is dit Country Uur op RWW saam met my Gottie Myburgh. Vanaf 20:00 - 21:00 is dit Spories Stories saam met Pieter
Sporie Stories
Ek glo daar gaan sommer lekker stories uitkom, jy kan sou jy n storie het om te deel vir Pieter epos stuur op pieter@radioworldwide.co… of op Whatsapp 072 624 4033
Ek weet nou nog nie van die…
Ek weet nou nog nie van die stasie nie, gee vir my detail asb, watter golf lengte en so aan.
Ek like die musiek wat die…
Ek like die musiek wat die heeltyd speel. Luister nog die heeltyd.. Geniet baie.
Ek like die musiek wat die…
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek is bly dat jy dit geniet, maar dit is waaroor musiek gaan, mens moet dit geniet
.... en dit bring ons saam
Ja dit is die waarheid Anton, lekker musiek, lekker geselskap, dit is wat die lekker maak
Dit bring ook daai ou…
Dit bring ook daai ou memories van lank terug... my jong dae Garage Party's .......... Anton jy is te jonk om van Garage Party's te weet..![]()
Hehehe Deon, ons het House…
Hehehe Deon, ons het House Parties gehou
... maar jy sal te oud wees om dit te ken ![]()
Hi.... Ek het die kinders…
Hi.... Ek het die kinders opgepas by die "House Parties"...
Ek wou sê ek ken oom van…
Ek wou sê ek ken oom van erens
Jy moet versigtig wees.... moet nie dat die ander uitving nie...
Anton jy moet onthou... …
Anton jy moet onthou... Hel1 het my by so n Party gevra...."Oom Wil OOm nie met my trou nie..."





Sal bietjie luister... …
Sal bietjie luister... hoiu van Country
Sporie Stories.... Is mos self n oud Sporie.