Forums
Hi Julle
Is daar nie dalk iemand wat my plek vir die Augustus lang naweek by Buffelspoort wil oor vat nie ? Ek het reeds 50% deposito betaal R1 220.00, skuld nog R1 250.00 anders verloor ek 25% van my deposito al wil ek net die datums skuif.
Hallo Willem, ons gaan…
Hallo Willem, ons gaan Scottburgh toe, maar dis nou 'n lekker geleentheid vir iemand op weg te gaan wat seker nie nou meer plek sal kry nie.
Lyk my ek het iemand gekry…
Lyk my ek het iemand gekry wat dit sal oor vat.
Ja, dankie julle ek het reg…
Ja, dankie julle ek het reg gekom, vriende van Oupa Giep.





Willem..
Wat's fout, is jy gatvol vir Buffelspoort ?