Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Skerm skoot Oktober 2026 saam gesels Johann L -59 minutes ago
App beskikbaar Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
Dit is reg, die braaipit is… Umfula Johann L -1 hour ago
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -11 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -11 hours ago

Buffelspoort 9-12 Augustus 2018

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Hi Julle

Is daar nie dalk iemand wat my plek vir die Augustus lang naweek by Buffelspoort wil oor vat nie ?  Ek het reeds 50% deposito betaal R1 220.00, skuld nog R1 250.00 anders verloor ek 25% van my deposito al wil ek net die datums skuif.

Pretoria

leeu

Fri, 13/07/2018 - 06:29

Hallo Willem, ons gaan Scottburgh toe, maar dis nou 'n lekker geleentheid vir iemand op weg te gaan wat seker nie nou meer plek sal kry nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus